Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frank
frank [boodskap #131396] Ma., 25 Mei 2020 17:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Honderd frank-banknoot.
'n Honderd frank-banknoot.
frank
Afbreking: frank


Selfstandige naamwoord: frank
Meervoud: franke

Betekenis:
• Voormalige geldeenheid van lande soos Frankryk, België en Luxemburg.

Gebruik:
• Andorra het nie sy eie geldeenheid gehad nie en het die Franse frank en Spaanse peseta gebruik tot dit op 31 Desember 1999 deur die euro vervang is.

Homofoon:
• vrank (bitter en suurderig)

Afkorting:
• fr.

Vertaling:
Engels: franc
Nederlands: frank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrank
Volgende onderwerp: ikonies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 13:19:16 UTC 2026