Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Afrikaanse Radio
Afrikaanse Radio [boodskap #131274] Wo, 13 Mei 2020 15:28
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
/fa/101/0/Dagsê,

Ons het pas 'n radiospeler op die werf beskikbaar gestel waarmee luisteraars vinnig tussen Afrikaanse stasie kan spring. Ons hoop dat mense dit vir agtergrondvermaak kan gebruik terwyl hulle op die internet rondspeel.

Om die speler te aktiveer, kliek op die radio-ikoon regs bo-aan die bladsy. Die speler sal in 'n nuwe venster oopmaak. As dit nie outomaties begin speel nie, kliek op die "Speel"-knoppie. Om van stasie te verwissel, kies bloot 'n nuwe stasie en wag totdat dit begin speel.

Laat weet gerus as u weet van stasies wat ons kan bysit, of hoe ons die speler verder kan verbeter en meer bruikbaar kan maak.

Lekker luister!
Administrasie
(Trefwoorde: radio radiospeler radiostasie radiostasies internetradio Afrikaans Afrikaanse)
Vorige onderwerp: Afrikaanse webskakels
Volgende onderwerp: Gratis Afrikaanse E-Boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:44:14 MGT 2024