| kamera [boodskap #131010] |
Vr., 24 April 2020 19:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25519 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kamera.
kamera
Afbreking: ka•me•ra
Uitspraak: kamera
Selfstandige naamwoord: kamera
Meervoud: kameras
Verkleinwoord: kameratjie
Meervoud van verkleining: kameratjies
Betekenis:
• 'n Optiese toestel vir die vaslegging van beelde, soos die neem van foto's of skiet van video's en rolprente.
Gebruik:
• 'n Goeie kamera laat jou toe om die fokus, beligtingstyd en grootte van die lensopening te verstel.
Hiponiem:
• fotokamera
• karteringskamera
• rioolkamera
• rolprentkamera
• spoedkamera
• televisiekamera
• videokamera
• webkamera
Afgelei:
• kameralens
• kameraman
• kamerawerk
Vertaling:
Engels: camera
Nederlands: camera
Nota:
• Van Latyn, 'camera obscura', "donkerkamer".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 17 Junie 2026 13:53] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|