Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slavin
slavin [boodskap #130864] Ma., 13 April 2020 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27251
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
slavin
Afbreking: sla•vin
Samestelling: slaaf + -in
Uitspraak: /ˈslɑː.vən/


Selfstandige naamwoord: slavin
Meervoud: slavinne
Verkleinwoord: slavinnetjie
Meervoud van verkleining: slavinnetjies

Betekenis:
• 'n Vroulike slaaf. 'n Vrou of diensmeisie wat gedwonge en sonder vergoeding onder die beheer van 'n ander werk.

Gebruik:
• Daar staan tog geskrywe dat Abraham twee seuns gehad het, een by 'n slavin en een by 'n vrygeborene. [Galasiërs 4:22]

Antoniem:
• slaaf

Hiponiem:
• huisslavin
• seksslavin

Afgelei:
• slavinvrou

Vertaling:
Engels: female slave, bondwoman
Nederlands: slavin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slak
Volgende onderwerp: snoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 26 22:48:30 UTC 2026