Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skei konservatiewe politiek en afrikaans asseblief !!!
Skei konservatiewe politiek en afrikaans asseblief !!! [boodskap #12493] |
Fri, 06 February 1998 00:00  |
Mark
Boodskappe: 8 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jammer maar hier in die verte steek pyne deur my lyf om te sien hoe word
afrikaans vereenselwig met konserwatiewe politiek. Kan ons nie twee aparte
nuusgroepe he nie. Eeen vir die AWB en een vir afrikaners.
Groete
Mark
|
|
|
|
|
Re: Skei konservatiewe politiek en afrikaans asseblief !!! [boodskap #12535 is 'n antwoord op boodskap #12493] |
Sun, 08 February 1998 00:00  |
gpauer
Boodskappe: 3 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die AWb en diesynde maak 'n groot fout om Afrikaners en AWB of selfs
konserwatisme gelyk te stel. Afrikaners is 'n groep (volk) met politieke
opvattings van Ver-links tot Ver-regs.
Groete
Gert
Mark wrote in article
...
> Jammer maar hier in die verte steek pyne deur my lyf om te sien hoe word
> afrikaans vereenselwig met konserwatiewe politiek. Kan ons nie twee aparte
> nuusgroepe he nie. Eeen vir die AWB en een vir afrikaners.
>
> Groete
> Mark
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:19:32 UTC 2025
|