| Afrikanerjeug [boodskap #12457] |
Di., 03 Februarie 1998 00:00  |
et
Boodskappe: 2 Geregistreer: Januarie 1998
|
Junior Lid |
|
|
Die Plig van die Boere-Afrikanerjeug
Ai, die jeug van vanddag.......
Moet 'n mens nou huil of moet jy lag?
Die aanloklikhede van die wêreld is soos 'n slang,
Wat elke jongmens met sy gif wil vasvang;
Daarom is alles in die hede,
Tog so besoedel met korrupthede!
Dit maak 'n mens so verdrietig,
As jy sien hoe hul, hul siele vernietig.
Alles in die wêreld is sleg,
En dit is my en jou taak om daarteen te veg!
Want ek is 'n Boere Afrikaner in murg en been;
My taal, godsdiens, kultuur en geskiedenis kan
niemand van my wegneem.
Afrikanerbloed vloei in my are;
My kultuur versorg ek soos my hare;
Afrikaans wil ek inasem,
Sonder 'n ander taal wat dit toewasem.
�Dat die erwe van ons vaders,
vir ons kinders erwe bly�
Dit kón ons doen, met God aan ons sy!
Dit is my leuse,
Vertroetel in my diepste wese;
Dit is ons roeping en ons taak,
Ons moet net God die fondament maak!
Deur Christus wat my die krag gee,
Is ek tot alles in staat!
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikanerjeug [boodskap #12582 is 'n antwoord op boodskap #12457] |
Di., 10 Februarie 1998 00:00  |
Alwyn Nel
Boodskappe: 174 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Johan Steyn wrote in article
...
>> Ai, die jeug van vanddag.......
> Ai die spelling darem.......
Relax Johan. Ons almal se vingers struikel so nou en dan oor die toetse :-)
|
|
|
|