| Danie-Helle [boodskap #44245 is 'n antwoord op boodskap #44333] |
Vr., 15 Junie 2001 13:15  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
Vetti had 'n vreemde passie
te doen met Dublinse rokke
toe koop hy 'n opmaak-tassie
en 'n naam onder by die dokke.
Nou noem hy haarself Danie-Hel
en sit in die kuber-kas en raas en skel
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Danie-Helle [boodskap #44340 is 'n antwoord op boodskap #44333] |
Vr., 15 Junie 2001 13:59   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
Kyk vir Jonassie
hys so kwaad
hy maak skoon 'n plassie!
"Raak net aan Danie-Hel,"
skree hy soos 'n siedende dassie,
"en ek sal ook op jou raak en skel!"
On Fri, 15 Jun 2001 14:36:54 +0200, "Jonas" wrote:
> Dis reg Mnr/Me Grayling - bepaal jou by die dinge wat jy ken.
> skryf in boodskap news:3b34092d.10443512@news.is.co.za...
>> Vetti had 'n vreemde passie
>> te doen met Dublinse rokke
>> toe koop hy 'n opmaak-tassie
>> en 'n naam onder by die dokke.
>> Nou noem hy haarself Danie-Hel
>> en sit in die kuber-kas en raas en skel
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Danie-Helle [boodskap #44388 is 'n antwoord op boodskap #44380] |
Sa., 16 Junie 2001 07:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai, Jonas - selfs hier in die nuusgroepe is daar nie 'n Utopia nie:)))
Mens kan mos nie mense hier verban nie - net sterk aanbevelings in hulle
midde lê:)) Oeps!!! Dit is wat jy gedoen het!!Jammer, my fout.
Mens moet maar die slegte ignoreer en die goeie geniet.
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b2af298$0$231@hades.is.co.za...
> "en ek sal ook op jou raak en skel!"
>
> "Raak en skel..." ?
> Jy't heelwaarskynlik vir jou skool (die een met jou vierletter
> toiletdeure...) se jaarblad "gedig" - wel hier vaar jy maar swak...
> Jy en jou Antie Gloudina (van sanitêre-doekie faam) moet maar liefs julle
> eie ng stig. Dan kan julle mekaar lekker opvryf (en af).
>
> skryf in boodskap news:3b3512cf.12910716@news.is.co.za...
>>
>>
>> Kyk vir Jonassie
>> hys so kwaad
>> hy maak skoon 'n plassie!
>>
>> "Raak net aan Danie-Hel,"
>> skree hy soos 'n siedende dassie,
>> "en ek sal ook op jou raak en skel!"
>>
>>
>>
>>
>> On Fri, 15 Jun 2001 14:36:54 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Dis reg Mnr/Me Grayling - bepaal jou by die dinge wat jy ken.
>>> wrote in message news:3b34092d.10443512@news.is.co.za...
>>
>>
>>>> Vetti had 'n vreemde passie
>>>> te doen met Dublinse rokke
>>>> toe koop hy 'n opmaak-tassie
>>>> en 'n naam onder by die dokke.
>>
>>>> Nou noem hy haarself Danie-Hel
>>>> en sit in die kuber-kas en raas en skel
>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Danie-Helle [boodskap #44496 is 'n antwoord op boodskap #44469] |
Ma., 18 Junie 2001 05:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek verstaan ook nie, en ek worry ook nie.
Dit is hoekom ek nie van resitasies hou nie.
Net die skrywer weet wat hy/sy bedoel sou bedoel het - Die res raai ( en
sommige worry ook nog daaroor) maar wat daar geskryf is.
Annette
Ferdi skryf in boodskap news:3b2df4db.1982609@news.is.co.za...
> On Sat, 16 Jun 2001 07:44:57 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> >
>> "Raak en skel..." ?
>> Jy't heelwaarskynlik vir jou skool (die een met jou vierletter
>> toiletdeure...) se jaarblad "gedig" - wel hier vaar jy maar swak...
>> Jy en jou Antie Gloudina (van sanitêre-doekie faam) moet maar liefs julle
>> eie ng stig. Dan kan julle mekaar lekker opvryf (en af).
>
> Dis 'n "pun" Jonas.
> Raas en raak in een.
> Verstaan?
> Indien nie, moenie worry nie.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Danie-Helle [boodskap #44518 is 'n antwoord op boodskap #44516] |
Ma., 18 Junie 2001 09:51  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Dit is dan ek wat om verskoning moet vra:)))))
Die laaste resitasie wat ek geleer het was Muskietejag - en ek het gedog dit
is stupid dat net Van der Merwes met muskiete kan praat:))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b2dc999$0$250@helios.is.co.za...
> Jammer Annette - resitasies is iets baie meer sinvols as die Ferdie perdtjie
> ...
> "Annette" wrote in message
> news:9gk2s6$9cb2i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek verstaan ook nie, en ek worry ook nie.
>> Dit is hoekom ek nie van resitasies hou nie.
>> Net die skrywer weet wat hy/sy bedoel sou bedoel het - Die res raai en
>> sommige worry ook nog daaroor) maar wat daar geskryf is.
>> Annette
>>
>> Ferdi wrote in message
>> news:3b2df4db.1982609@news.is.co.za...
>>> On Sat, 16 Jun 2001 07:44:57 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>>>
>>> >>>
>>>> "Raak en skel..." ?
>>>> Jy't heelwaarskynlik vir jou skool (die een met jou vierletter
>>>> toiletdeure...) se jaarblad "gedig" - wel hier vaar jy maar swak...
>>>> Jy en jou Antie Gloudina (van sanitêre-doekie faam) moet maar liefs julle
>>>> eie ng stig. Dan kan julle mekaar lekker opvryf (en af).
>>>
>>> Dis 'n "pun" Jonas.
>>> Raas en raak in een.
>>> Verstaan?
>>> Indien nie, moenie worry nie.
>>>
>>
>
|
|
|
|