|
|
|
|
|
|
| Re: Ek dink Piet Retief draai om in sy graf....... [boodskap #12258 is 'n antwoord op boodskap #12197] |
Do., 22 Januarie 1998 00:00  |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: Desember 1997
|
Senior Lid |
|
|
Dit hang natuurlik af HOE jy die geskiedenis vertel het, en wat ek sover
van jou sieninge gelees het, is jou perspektiewe maar hoeka skeef ....
Johan
Ek kan jou
> verseker dat in al my jare van Geskiedenis aan
> swart leerlinge klasgee, dat ek nie eenkeer een
> gekry het wat Dingaan se daad probeer goedpraat
> het nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|