Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » respekteer
respekteer [boodskap #128970] Wo., 01 Januarie 2020 14:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25501
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
respekteer
Afbreking: res•pek•teer


Werkwoord: respekteer
Verlede tyd: het gerespekteer
Teenwoordige deelwoord: respekterend, respekterende
Verlede deelwoord: gerespekteerde

Betekenis:
• Om respek en agting vir iets of iemand hê; hoog in aansien hou.

Gebruik:
• 'n Man en vrou moet mekaar respekteer.
• Die leerders het hulle onderwyser gerespekteer.

Sinoniem:
• eerbiedig

Antoniem:
• minag

Vertaling:
Engels: to respect
Nederlands: respecteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: respek
Volgende onderwerp: reuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 16 09:12:31 UTC 2026