| onderrig [boodskap #128804] |
Ma., 23 Desember 2019 20:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25904 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderrig
Afbreking: on•der•rig
Selfstandige naamwoord: onderrig
Meervoud: –
Betekenis:
• Dit wat iemand leer of geleer word; die voorsiening van opleiding of lesse.
Gebruik:
• Die skool verskaf onderrig in Afrikaans.
Sinoniem:
• instruksie
• onderwys
Hiponiem:
• afstandsonderrig
• moedertaalonderrig
• selfonderrig
• spanonderrig
• taalonderrig
• tuisonderrig
• vliegonderrig
• volwassene-onderrig
• vreemdetaalonderrig
Afgelei:
• onderrigmedium
• onderrigtaal
Vertaling:
Engels: instruction, tuition
Nederlands: onderricht
Werkwoord: onderrig
Verlede tyd: het onderrig
Teenwoordige deelwoord: onderrigtend, onderrigtende
Verlede deelwoord: onderrigte
Betekenis:
• Om iemand te leer; onderwys gee.
Gebruik:
• Sy onderrig wiskunde by die laerskool.
Vertaling:
Engels: to teach, instruct; to inform
Nederlands: onderrichten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 22 Julie 2026 09:03] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|