Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » item
item [boodskap #128363] Do., 14 November 2019 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26199
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
item
Afbreking: i•tem


Selfstandige naamwoord: item
Meervoud: items
Verkleinwoord: itempie
Meervoud van verkleining: itempies

Betekenis:
• 'n Afsonderlike onderdeel, afdeling of punt van 'n geheel.
• 'n Afsonderlike voorwerp, artikel of bykomstigheid.
• 'n Verliefde paartjie; twee mense wat 'n romantiese verhouding het.

Gebruik:
• Tydens die Olimpiese Spele word medaljes in elke item aan die wenners uitgereik.
• 'n Sakdoek kan as 'n dekoratiewe item in die bo-sak gedra word.
• Ek het nie besef hulle is 'n item nie.

Sinoniem:
• artikel
• besonderheid
• inskrywing
• onderdeel
• punt

Vertaling:
Engels: item
Nederlands: item

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: invuloefening
Volgende onderwerp: tornado
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 21 01:53:11 UTC 2026