Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sindelik
sindelik [boodskap #127975] Do., 10 Oktober 2019 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26465
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sindelik
Afbreking: sin•de•lik


Byvoeglike naamwoord: sindelik
Vergrotende trap: sindeliker
Oortreffende trap: sindelikste
Attributief: sindelike
Partitief: sindeliks
Intensief: kraaksindelik

Betekenis:
• Skoon, netjies en rein.

Gebruik:
• Die huis lyk baie netjies en sindelik.

Sinoniem:
• higiënies
• netjies
• rein
• skoon

Antoniem:
• onsindelik

Afgelei:
• sindelikheid

Vertaling:
Engels: clean, tidy, proper
Nederlands: zindelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 12 September 2026 17:51]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: herken
Volgende onderwerp: ervaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Sep. 13 06:19:50 UTC 2026