Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ignoreer
ignoreer [boodskap #127544] Sa., 24 Augustus 2019 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26571
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ignoreer
Afbreking: ig•no•reer


Werkwoord: ignoreer
Verlede tyd: het geïgnoreer

Betekenis:
• Om te maak asof iets of iemand nie bestaan nie.

Gebruik:
• Sy ignoreer hom al vir 'n paar dae.

Afgelei:
• ignorering

Vertaling:
Engels: to ignore
Nederlands: negeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oggend
Volgende onderwerp: oordeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 21 22:59:11 UTC 2026