| aankom [boodskap #127355] |
So., 04 Augustus 2019 10:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25985 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
aankom
Afbreking: aan•kom
Samestelling: aan + kom
Uitspraak: /ˈɑ(ː)nkom/, /ˈɑ(ː)ŋkom/
Werkwoord: kom aan, aankom
Verlede tyd: het aangekom
Teenwoordige deelwoord: aankomend, aankomende
Verlede deelwoord: aangekome
Betekenis:
• Om op 'n plek te kom; 'n bestemming bereik.
• Om 'n besoek af te lê; 'n kort kuiertjie maak.
• Om naby of nader te kom.
• Om beter te raak; verbeter.
Gebruik:
• Ons het pas in Pretoria aangekom.
• Ons sal later vir koffie aankom.
• Hy het nie die trein sien aankom nie.
• Haar groentetuin het mooi aangekom.
Sinoniem:
• arriveer
• opdaag
Vertaling:
Engels: to arrive, end up; to drop in, come round; to come close; to improve, come on
Nederlands: aankomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 12:55] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|