Betekenis:
• Om terwyl jy slaap van beelde en gebeurtenisse bewus te word.
• Om sterk na iets te verlang terwyl jou gedagtes afdwaal van waarmee jy besig is.
Gebruik:
• Hy droom oor 'n verlate eiland vol mooi meisies.
• Terwyl sy werk droom sy van 'n vakansie by die see.
Vertaling:
Engels: to dream
Nederlands: dromen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.