trein [boodskap #126844] |
Mon, 01 July 2019 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trein
Afbreking: trein
Uitspraak: /trəin/
Selfstandige naamwoord: trein
Meervoud: treine
Verkleinwoord: treintjie
Meervoud van verkleining: treintjies
Betekenis:
• 'n Ry trokke of waens wat deur 'n lokomotief op 'n spoor getrek of gesleep word.
Gebruik:
• Die eerste trok van die trein is die lokomotief, wat die kragbron bevat en die res van die trein agterna sleep.
Spreekwoord:
• Hy kom met die stadige trein. [Iemand gaan eers laat kom.]
Hiponiem:
• moltrein
• soustrein
• sneltrein
• stoomtrein
• tuimeltrein
Afgelei:
• treinbrug
• treindrywer
• treinramp
• treinspoor
• treinstasie
• treinwa
Vertaling:
Engels: train
Nederlands: trein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|