Tuis » Lekker » Humor & grappe » SPRAY AND COOK
SPRAY AND COOK [boodskap #126732] |
Sun, 23 June 2019 15:29 |
 |
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Die vrou stap in die Supermark op soek na iets spesifieks.
Sy is naderhand ongeduldig omdat sy nie kry wat sy soek nie, en een van die werker ‘dames’ staan toe nader om hulp aan te bied.
“Wat soek mevrou?"
“Man ek soek daai blikkies SPRAY AND COOK."
"O, mevrou is heeltemal by die verkeerde ry.
Die SPRAY VAN DIE KOEK is daar annerkant by die deoderants!"
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 10 14:34:03 UTC 2025
|