|
|
|
|
| Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26372 is 'n antwoord op boodskap #26270] |
Do., 16 September 1999 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Krokkie wrote:
> Gloudina kom ons vra jou om die gedig te ontleed, dan kan ek ook weet
> waaroor dit gaan.
Krokkie, lees die gedig net noukeurig, een frase op 'n slag, en dink. Hier
en daar het jy seker hulp nodig. 'n Toeareg is 'n Noord-Afrikaanse woestyn-
bewoner, met kleurvolle klere, gedomineer deur blou. En moenie dink jy
kan nie die gedig verstaan nie. Jy verstaan dit. Maar jy dink jy verstaan dit
nie, want jou vooropgestelde idees van wat 'n gedig moet en kan doen,
staan in jou weg.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26375 is 'n antwoord op boodskap #26270] |
Do., 16 September 1999 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Daniel wrote:
> Iets wat ek jare terug aan/vir iemand baie besonders geskryf het.... in die
> dae toe ek nog geweet het wat dit beteken om verlief te wees....
>
> "Kom ons dans, op die dundraadweb van ons seesandlos emosies"
>
> Jan van Perth.
> (
>
>
Waar is die res van die gedig? Kan jy vir ons van jou gepubliseerde gedigtepos,
asseblief.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26406 is 'n antwoord op boodskap #26270] |
Vr., 17 September 1999 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
ProPacem wrote:
>
>> e...@dot.com (Johan)
>
>> Dink jy dis die moeite werd? Hoekom maak jy nie jou eie mind op oor die
>> gedig
>> of Naude se werk nie? Hou JY daarvan?
>
> Sy het reeds dit reeds gedoen en gesê. Jy, aan die ander kant .....
Liewe hemel. Dit word by die dag duideliker dat jy Johan aanval bloot
omdat dit Johan is.
|
|
|
|