| Werkloosheid + bevolkingsyfer = misdaad [boodskap #22972 is 'n antwoord op boodskap #22973] |
Ma., 17 Mei 1999 00:00  |
roy...
Boodskappe: 68 Geregistreer: April 1999
|
Volle Lid |
|
|
Het enigiemand in Suid-Afrika, of erens elders, al 'n realistiese
antwoord vir werkloosheid uitgevind? Dit is tog vanselfsprekend dat
die hoe werkloosheidsyfer in 'n baie groot mate tot die hoe
misdaadsyfer bydra, veral in Suid-Afrika. Dieselfde neiging is ook
hier sigbaar - hier doen mense niks nie en word daarvoor betaal
("dole"), maar nou word hulle verplig (met sekere voorvereistes) om
allerhande werk te doen (skoonmaak van strande, onkruid uithaal, ens.).
Die bevolkingsontploffing dra ook by tot hierdie toestand - as daar
minder mense op die ou aarde rondgeloop het met hulle hande in hul
sakke (of uitgestrek in 'n bedel gebaar), sou werkloosheid seker ook
verminder gewees het. Miskien moet ons meer klem plaas op
voorbehoedmiddels en moet dit meer geadverteer word. Hier by ons is
dit nie juis 'n probleem nie - party leiers glo ons moet meer kinders
hier in die wereld inbring.
In Suid-Afrika lyk dit steeds na 'n groot probleem. Iemand al 'n
antwoord gevind?
Groete
Royleen
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Werkloosheid + bevolkingsyfer = misdaad [boodskap #23512 is 'n antwoord op boodskap #22973] |
Di., 01 Junie 1999 00:00  |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Ernest" wrote:
> Dit is vir my opmerklik dat daar weinig in die openbaar gepraat word van die
> nodigheid vir gesinsbeplanning (dit is nou deur die ANC regering). Ek kry
> die indruk dat die wettiging van aborsies die regering se enigste poging was
> om gesinsbeplanning te bevorder. Daar word wel aan VIGS aandag gegee en
> kondome word hoofsaaklik aanbeveel om hierdie epidemie te beveg.
>
> Wat ek egter nou die dag oor RSG gehoor het was vir my baie interessant.
> Daar is oor VIGS gepraat en een van die doktors het toe beweer dat die
> bevolkingsgroei in Kwazulu-Natal reeds negatief is a.g.v. die groot aantal
> persone wat aan VIGS sterf in daardie provinsie. (Ek was geskok toe 'n
> kollega opmerk: "Dit is wonderlik!")
>
> Het een van u dit ook gehoor en kan dit bevestig word?
>
> Dalk is dit die manier waarop ons bevolkingsaanwas in toom gehou gaan
word.
Ik begin me opeens af te vragen of er een verband is tussen AIDS/VIGS en
misdaad. Wat heeft iemand te verliezen als'ie net zijn medische doodvonnis
te horen heeft gekregen?
Is dit een bizarre gedachtenkronkel, of is dit ooit al statistisch
aangetoond?
En dan heb ik het nog niet eens over de claim dat de medische verzorging in
gevangenissen beter is dan daar buiten (weet niet of het zo is, maar klinkt
op zich niet onlogisch).
Dat Moeder Natuur zich op een of andere manier van overbevolking ontdoet is
geen vraag, daar is op zich geen ontkomen aan....hetzij door plagen,
ziektes of oorlog. Cynische constatering, maar een eenvoudige biologische
wetmatigheid....van 1-celligen tot homo sapiens.
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|