Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jaarlikse
jaarlikse [boodskap #126428] Do., 06 Junie 2019 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26571
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
jaarlikse
Afbreking: jaar•lik•se



Byvoeglike naamwoord: jaarliks
Attributief: jaarlikse

Betekenis:
• Attributiewe vorm van jaarliks: wat elke jaar of een keer per jaar gebeur.

Gebruik:
• Die Curriebeker word jaarliks tussen Suid-Afrika se provinsiale rugbyspanne uitgespook.
• Die Vaalrivier se opvanggebied is ongeveer 200 000km2 en die jaarlikse afloop is 4 300miljoen m3.

Vertaling:
Engels: yearly, annually
Nederlands: jaarlijkse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 21 September 2026 06:15]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: attributief
Volgende onderwerp: nogtans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 21 21:33:52 UTC 2026