| hoogte [boodskap #126383] |
Di., 04 Junie 2019 19:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hoogte
Afbreking: hoog•te
Selfstandige naamwoord: hoogte
Meervoud: hoogtes
Verkleinwoord: hoogtetjie
Meervoud van verkleining: hoogtetjies
Betekenis:
• Die afstand van bo na onder; vertikale afmeting tussen die hoogste en laagste punte van 'n voorwerp.
Gebruik:
• Die hoogte van die wolkekrabber is 50 meter.
Spreekwoord:
• Iemand uit die hoogte behandel. [Op iemand neersien.]
• Ek hou jou op hoogte. [Die nodige inligting omtrent iets gee.]
Antoniem:
• laagte
• diepte
Hiponiem:
• toonhoogte
Afgelei:
• hoogtemeting
• hoogtepunt
• hoogteverskil
• hoogtevrees
Vertaling:
Engels: height, elevation, altitude
Nederlands: hoogte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|