Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Pole
Pole [boodskap #126376] Ma., 03 Junie 2019 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26049
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Kaart van Pole.
'n Kaart van Pole.
Pole se vlag.
Pole se vlag.
Pole
Afbreking: Po•le



Pleknaam: Pole

Betekenis:
• 'n Land in Sentraal-Europa, amptelik die Republiek van Pole (Rzeczpospolita Polska).

Gebruik:
Pole, met Warschau as hoofstad, grens aan Duitsland, Tsjeggië, Slowakye, Oekraïne, Belarus, Litaue en Rusland.

Verwant:
• Pool
• Pools

Vertaling:
Engels: Poland
Nederlands: Polen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Egipte
Volgende onderwerp: oppervlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 08 15:42:46 UTC 2026