| Voorwinterlike reens [boodskap #1196] |
So., 13 Julie 2003 15:00  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Katryn wrote:
>
> Speedy, jy moet meer vriende gaan soek vir hierdie NG. Ons is bietjie
> min op die oomblik? En nou is Rico en Andries *EN* Lorinda ook sommer
> tjoepstil.
>
> Ek het gebad julle ouens - RERIG!!
> :-))
>
Ek was hier, en het op heelwat van jou pos geantwoord Katryn, en nie
een van hulle het op die nuusgroep verskyn nie. Sug. Nou wil ek maar
kyk of hierdie een daar uitkom.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Voorwinterlike reens [boodskap #1216 is 'n antwoord op boodskap #1196] |
So., 13 Julie 2003 22:54   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:dpg3hvgqv5cr478tq5sqaeachirtfbrffc@4ax.com...
> Speedy Gonzales wrote:
>
>>
>> So lekker, die mense wat hierheen kom,
>> gaan vooraf gekeur word. Met almal
>> se aanvaarding. Sal ek vir Tobie
>> gaan haal?
>
> Ja, nooi gerus vir Tobie.
> Terloops, ek weet jy sê dit sommer speels, maar dit gaan 'n
> onmoontlike taak wees om mense te keur, want dit is 'n Usenet groep
> hierdie. Wees verseker van BAIE mense wat alreeds hier loer, maar nog
> niks sê nie. :-)
>
> Maar tog sal dit lekker wees as jy en jou partner Lorinda, die groep
> so half probeer "kontroleer" of modereer of watookal. Dan kan ons op
> daardie manier probeer om hierdie darem 'n vriendelike en eg
> Afrikaanse Usenet forum te hou? Maar die trolls sal wel hier aankom
> sodra hulle agterkom hier gaan iets aan - ongelukkig.
>
Ek dink die trolls, sabotteer as reeds!!!!!
Dis hoekom die pos kom nie aan nie!!
GrRico
en btw, ons sal maar niemand keur nie, hulle kom vanslef hier en ons
ignoreer die mense die hier kom net vir 'n faait!!!
|
|
|
|
| Re: Voorwinterlike reens [boodskap #1251 is 'n antwoord op boodskap #1196] |
Di., 15 Julie 2003 10:34  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
> Stem saam. Maar mag ons darem net soms so kleeeeeeiiiin bietjie faait?
> :->
>
Ja net 'n bietjie, anders het ons niks te praat nie :-))
GrRico
>
|
|
|
|