Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wyse
wyse [boodskap #126210] Mon, 27 May 2019 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wyse
Afbreking: wy•se



Selfstandige naamwoord: wyse
Meervoud: wyses

Betekenis:
• Hoe iets gebeur of gedoen is.

Gebruik:
• 'n Sluipmoord is 'n moord wat in die geheim op 'n verraderlike wyse beplan en uitgevoer word.

Sinoniem:
• manier
• metode

Vertaling:
Engels: way, manner, mode
Nederlands: wijze


Byvoeglike naamwoord: wys
Vergrotende trap: wyser
Oortreffende trap: wysste
Attributief: wyse
Partitief: wys

Betekenis:
• Attributiewe vorm van wys: slim en verstandig.

Gebruik:
• Chronos word gewoonlik uitgebeeld as 'n wyse ou man met 'n lang, grys baard, soos Vader Tyd.

Vertaling:
Engels: wise
Nederlands: wijze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geleentheid
Volgende onderwerp: parlement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:42:12 UTC 2025