Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parlement
parlement [boodskap #126211] Ma., 27 Mei 2019 16:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26184
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
parlement
Afbreking: par•le•ment




Selfstandige naamwoord: parlement
Meervoud: parlemente
Verkleinwoord: parlementjie
Meervoud van verkleining: parlementjies

Betekenis:
• Liggaam met wetgewende bevoegdhede wat die burgers van 'n land verteenwoordig en wette maak en goedkeur.

Gebruik:
• Die parlement van Suid-Afrika bestaan uit twee kamers: die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies.

Hiponiem:
• skynparlement

Afgelei:
• parlementsdebat
• parlementsgebou
• parlementshuis
• parlementslid
• parlementsitting

Verwant:
• parlementariër
• parlementarisme
• parlementêr

Vertaling:
Engels: parliament
Nederlands: parlement

Nota:
• Van die Franse parler, "om te praat".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 19 Augustus 2026 18:56]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: wyse
Volgende onderwerp: dorpie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 19 19:48:23 UTC 2026