Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroeër
vroeër [boodskap #126139] Fri, 24 May 2019 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vroeër
Afbreking: vroe•ër




Byvoeglike naamwoord: vroeg
Vergrotende trap: vroeër
Oortreffende trap: vroegste
Attributief: vroeë, vroeëre
Partitief: vroegs

Betekenis:
• Vergrotende trap van vroeg: eerder in tyd.
• Verwys na iets wat voorheen of in 'n vorige tyd gebeur het.

Gebruik:
• Ek gaan vanaand vroeër slaap as gisteraand.
• Die lewe was vroeër rustiger en goedkoper gewees.

Antoniem:
• later

Vertaling:
Engels: earlier; previously
Nederlands: vroeger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskik
Volgende onderwerp: reis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:10:19 UTC 2025