Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskik
beskik [boodskap #126138] Vr., 24 Mei 2019 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26976
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
beskik
Afbreking: be•skik
Samestelling: be- + skik



Werkwoord: beskik
Verlede tyd: het beskik
Teenwoordige deelwoord: beskikkend, beskikkende
Verlede deelwoord: beskikte

Betekenis:
• Om iets in besit te hê.
• Om te bepaal hoe sake moet verloop; besluit; reël.

Gebruik:
• Die hotel beskik oor 'n swembad en 'n gimnasium.
• Helaas, wie sal oorleef sonder dat God dit beskik? [Numeri 24:23]

Spreekwoord:
• Die mens wik, maar God beskik. [Die mens maak planne, maar dinge gebeur volgens God se wil.]

Afgelei:
• beskikbaar
• beskikking

Vertaling:
Engels: to have, possess; to decide, arrange, dispose, direct
Nederlands: beschikken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beter
Volgende onderwerp: vroeër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Okt. 29 23:19:17 UTC 2026