Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beide
beide [boodskap #125818] Di., 14 Mei 2019 15:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26256
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
beide
Afbreking: bei•de




Hooftelwoord: beide

Betekenis:
• Elkeen van twee.

Gebruik:
• Wat 'n oulike foto van beide ons kinders!
Beide van die seuns sleep by dieselfde meisie vlerk.

Sinoniem:
• albei

Vertaling:
Engels: both
Nederlands: beide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Afrika
Volgende onderwerp: andere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 25 10:35:51 UTC 2026