| Slagplaas vulgariteit [boodskap #107236 is 'n antwoord op boodskap #107242] |
Ma., 21 November 2005 11:52  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Namibië is mos grotendeels plaasgebied en wildernis. Met die moeilikheid
van grondonteiening deur die regering, keer die boere nou outomaties vir
hulle eie gatte en daarom verminder hulle hul werkers sover as wat dit
moontlik is om enige moeilikheid te probeer voorkom [dis een van die
maklikste maniere vir die politici om te druk vir onteiening deur
arbeidsonrus te veroorsaak]. Dit beteken dat een van die grootste
werkverskaffers in die land, nou nie meer dit is nie en wat kan die werkers
maak anders as om dorp toe te trek in die hoop om daar 'n werk en 'n lewe te
vind. Verblyf is daar nie, so hulle plak op 'n plek. Werk is daar ook
nie eintlik nie want die regering gee al die handearbeid vir Sjinese werkers
van Sjinese kontrakteurs. Die mense moet eet......
Dis nou hier waar 'n swart ketater van Windhoek intree en hy het 'n
onwettige slagpale aan die gang. Hy bied R150 aan vir enige bees karkas
wat enigiemand vir hom kan bring wat hy dan opsny en stuk-stuk teen lae
pryse verkoop aan enigiemand wat die geld het. Nou volg dat die mense wat
voorheen op 'n plaas gewerk het, die plaas en sy omstandighede ken en dan
kry hulle 'n geweer in die hande en vaar 'n plaas in en begin skiet onder
die eienaar se beeste. Die afgelope week is op die een ou se plaas 17
beeste met 'n .303 geskiet, waarvan uiteindelik net 3 bees gelaai kon word.
Meeste is gekwes en 3 moes uitgesit word. As mens nou in ag neem dat 'n
beeskarkas so om en by die R3000 werd is, dan was die boer se skade groot.
Meer skokkend is die feit dat hulle die dooie bees agterop 'n bakkie
laai en dan daarmee na die slagplaas in die voorstad ry. Om dit te doen,
moet hulle deur 'n padblokkade gaan wat 24-uur deur die polisie beman word!
Klagtes by die polisie help blykbaar ook nie veel nie want niemand is bereid
om die slagmeester aan te vat nie......of dalk gooi hy so 'n randjie of twee
na die polisie se kant toe, wie sal weet?
Die tipe van ding maak dit nou al moeiliker en moeiliker vir die boere
om op hulle plase te bly en te produseer. Dis darem aaklig om diere wat jy
van kleins af grootmaak sommer so deur 'n barbaar vrekgeskiet en gekwes
word. Wat kan mens doen? Vertel die een jong boer vir my hy het 'n
knaldemper en nagvisiere op sy .223 gesit en hy patrolleer die hoofpad waar
dit deur sy plaas loop en waar die stropers sy diere looi. Dit gebeur
blykbaar rondom die naweke. Hy reken as hy 'n stroper in sy veld kry, dan
klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar niemand hom
ooit sal kry nie.
|
|
|
|
| Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107238 is 'n antwoord op boodskap #107236] |
Ma., 21 November 2005 10:22   |
Deneneile
Boodskappe: 65 Geregistreer: November 2005
|
Volle Lid |
|
|
"Hy reken as hy 'n stroper in sy veld kry, dan
klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar niemand hom
ooit sal kry nie."
Lyk my Suid-Wes se manne laaik om dood te maak en te begrawe, a la Sam
staail?
"Suidwester" skryf in boodskap news:8radnR3YD-O9ABzenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
> Namibië is mos grotendeels plaasgebied en wildernis. Met die moeilikheid
> van grondonteiening deur die regering, keer die boere nou outomaties vir
> hulle eie gatte en daarom verminder hulle hul werkers sover as wat dit
> moontlik is om enige moeilikheid te probeer voorkom [dis een van die
> maklikste maniere vir die politici om te druk vir onteiening deur
> arbeidsonrus te veroorsaak]. Dit beteken dat een van die grootste
> werkverskaffers in die land, nou nie meer dit is nie en wat kan die
> werkers maak anders as om dorp toe te trek in die hoop om daar 'n werk en
> 'n lewe te vind. Verblyf is daar nie, so hulle plak op 'n plek. Werk
> is daar ook nie eintlik nie want die regering gee al die handearbeid vir
> Sjinese werkers van Sjinese kontrakteurs. Die mense moet eet......
> Dis nou hier waar 'n swart ketater van Windhoek intree en hy het 'n
> onwettige slagpale aan die gang. Hy bied R150 aan vir enige bees karkas
> wat enigiemand vir hom kan bring wat hy dan opsny en stuk-stuk teen lae
> pryse verkoop aan enigiemand wat die geld het. Nou volg dat die mense
> wat voorheen op 'n plaas gewerk het, die plaas en sy omstandighede ken en
> dan kry hulle 'n geweer in die hande en vaar 'n plaas in en begin skiet
> onder die eienaar se beeste. Die afgelope week is op die een ou se plaas
> 17 beeste met 'n .303 geskiet, waarvan uiteindelik net 3 bees gelaai kon
> word. Meeste is gekwes en 3 moes uitgesit word. As mens nou in ag neem
> dat 'n beeskarkas so om en by die R3000 werd is, dan was die boer se skade
> groot.
> Meer skokkend is die feit dat hulle die dooie bees agterop 'n bakkie
> laai en dan daarmee na die slagplaas in die voorstad ry. Om dit te doen,
> moet hulle deur 'n padblokkade gaan wat 24-uur deur die polisie beman
> word! Klagtes by die polisie help blykbaar ook nie veel nie want niemand
> is bereid om die slagmeester aan te vat nie......of dalk gooi hy so 'n
> randjie of twee na die polisie se kant toe, wie sal weet?
> Die tipe van ding maak dit nou al moeiliker en moeiliker vir die boere
> om op hulle plase te bly en te produseer. Dis darem aaklig om diere wat
> jy van kleins af grootmaak sommer so deur 'n barbaar vrekgeskiet en gekwes
> word. Wat kan mens doen? Vertel die een jong boer vir my hy het 'n
> knaldemper en nagvisiere op sy .223 gesit en hy patrolleer die hoofpad
> waar dit deur sy plaas loop en waar die stropers sy diere looi. Dit
> gebeur blykbaar rondom die naweke. Hy reken as hy 'n stroper in sy veld
> kry, dan klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar
> niemand hom ooit sal kry nie.
>
|
|
|
|
| Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107242 is 'n antwoord op boodskap #107236] |
Ma., 21 November 2005 10:20   |
Deneneile
Boodskappe: 65 Geregistreer: November 2005
|
Volle Lid |
|
|
"Dis darem aaklig om diere wat jy
van kleins af grootmaak sommer so deur 'n barbaar vrekgeskiet en gekwes
word."
Soos Mnr. Grootbek altyd gesê het "het jou katvis! Geld dit ook nie vir jag
nie? Oja dit is mos professionele jagters en nie barbare nie!
"Suidwester" skryf in boodskap news:8radnR3YD-O9ABzenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
> Namibië is mos grotendeels plaasgebied en wildernis. Met die moeilikheid
> van grondonteiening deur die regering, keer die boere nou outomaties vir
> hulle eie gatte en daarom verminder hulle hul werkers sover as wat dit
> moontlik is om enige moeilikheid te probeer voorkom [dis een van die
> maklikste maniere vir die politici om te druk vir onteiening deur
> arbeidsonrus te veroorsaak]. Dit beteken dat een van die grootste
> werkverskaffers in die land, nou nie meer dit is nie en wat kan die
> werkers maak anders as om dorp toe te trek in die hoop om daar 'n werk en
> 'n lewe te vind. Verblyf is daar nie, so hulle plak op 'n plek. Werk
> is daar ook nie eintlik nie want die regering gee al die handearbeid vir
> Sjinese werkers van Sjinese kontrakteurs. Die mense moet eet......
> Dis nou hier waar 'n swart ketater van Windhoek intree en hy het 'n
> onwettige slagpale aan die gang. Hy bied R150 aan vir enige bees karkas
> wat enigiemand vir hom kan bring wat hy dan opsny en stuk-stuk teen lae
> pryse verkoop aan enigiemand wat die geld het. Nou volg dat die mense
> wat voorheen op 'n plaas gewerk het, die plaas en sy omstandighede ken en
> dan kry hulle 'n geweer in die hande en vaar 'n plaas in en begin skiet
> onder die eienaar se beeste. Die afgelope week is op die een ou se plaas
> 17 beeste met 'n .303 geskiet, waarvan uiteindelik net 3 bees gelaai kon
> word. Meeste is gekwes en 3 moes uitgesit word. As mens nou in ag neem
> dat 'n beeskarkas so om en by die R3000 werd is, dan was die boer se skade
> groot.
> Meer skokkend is die feit dat hulle die dooie bees agterop 'n bakkie
> laai en dan daarmee na die slagplaas in die voorstad ry. Om dit te doen,
> moet hulle deur 'n padblokkade gaan wat 24-uur deur die polisie beman
> word! Klagtes by die polisie help blykbaar ook nie veel nie want niemand
> is bereid om die slagmeester aan te vat nie......of dalk gooi hy so 'n
> randjie of twee na die polisie se kant toe, wie sal weet?
> Die tipe van ding maak dit nou al moeiliker en moeiliker vir die boere
> om op hulle plase te bly en te produseer. Dis darem aaklig om diere wat
> jy van kleins af grootmaak sommer so deur 'n barbaar vrekgeskiet en gekwes
> word. Wat kan mens doen? Vertel die een jong boer vir my hy het 'n
> knaldemper en nagvisiere op sy .223 gesit en hy patrolleer die hoofpad
> waar dit deur sy plaas loop en waar die stropers sy diere looi. Dit
> gebeur blykbaar rondom die naweke. Hy reken as hy 'n stroper in sy veld
> kry, dan klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar
> niemand hom ooit sal kry nie.
>
|
|
|
|
| Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107246 is 'n antwoord op boodskap #107242] |
Ma., 21 November 2005 12:43   |
Mon.
Boodskappe: 48 Geregistreer: Oktober 2005
|
Volle Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:8radnR3YD-O9ABzenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
> Namibië is mos grotendeels plaasgebied en wildernis. Met die moeilikheid
> van grondonteiening deur die regering, keer die boere nou outomaties vir
> hulle eie gatte en daarom verminder hulle hul werkers sover as wat dit
> moontlik is om enige moeilikheid te probeer voorkom [dis een van die
> maklikste maniere vir die politici om te druk vir onteiening deur
> arbeidsonrus te veroorsaak]. Dit beteken dat een van die grootste
> werkverskaffers in die land, nou nie meer dit is nie en wat kan die werkers
> maak anders as om dorp toe te trek in die hoop om daar 'n werk en 'n lewe te
> vind. Verblyf is daar nie, so hulle plak op 'n plek. Werk is daar ook
> nie eintlik nie want die regering gee al die handearbeid vir Sjinese werkers
> van Sjinese kontrakteurs. Die mense moet eet......
> Dis nou hier waar 'n swart ketater van Windhoek intree en hy het 'n
> onwettige slagpale aan die gang. Hy bied R150 aan vir enige bees karkas
> wat enigiemand vir hom kan bring wat hy dan opsny en stuk-stuk teen lae
> pryse verkoop aan enigiemand wat die geld het. Nou volg dat die mense wat
> voorheen op 'n plaas gewerk het, die plaas en sy omstandighede ken en dan
> kry hulle 'n geweer in die hande en vaar 'n plaas in en begin skiet onder
> die eienaar se beeste. Die afgelope week is op die een ou se plaas 17
> beeste met 'n .303 geskiet, waarvan uiteindelik net 3 bees gelaai kon word.
> Meeste is gekwes en 3 moes uitgesit word. As mens nou in ag neem dat 'n
> beeskarkas so om en by die R3000 werd is, dan was die boer se skade groot.
> Meer skokkend is die feit dat hulle die dooie bees agterop 'n bakkie
> laai en dan daarmee na die slagplaas in die voorstad ry. Om dit te doen,
> moet hulle deur 'n padblokkade gaan wat 24-uur deur die polisie beman word!
> Klagtes by die polisie help blykbaar ook nie veel nie want niemand is bereid
> om die slagmeester aan te vat nie......of dalk gooi hy so 'n randjie of twee
> na die polisie se kant toe, wie sal weet?
> Die tipe van ding maak dit nou al moeiliker en moeiliker vir die boere
> om op hulle plase te bly en te produseer. Dis darem aaklig om diere wat jy
> van kleins af grootmaak sommer so deur 'n barbaar vrekgeskiet en gekwes
> word. Wat kan mens doen? Vertel die een jong boer vir my hy het 'n
> knaldemper en nagvisiere op sy .223 gesit en hy patrolleer die hoofpad waar
> dit deur sy plaas loop en waar die stropers sy diere looi. Dit gebeur
> blykbaar rondom die naweke. Hy reken as hy 'n stroper in sy veld kry, dan
> klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar niemand hom
> ooit sal kry nie.
As die boer een stroper skiet mot hy hom nie begrawe nie,die varkke en
aaseters sal hom wel opwreet
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107273 is 'n antwoord op boodskap #107246] |
Ma., 21 November 2005 16:02  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Mon." skryf in boodskap news:ohjgf.53671$gA7.3564657@phobos.telenet-ops.be...
> As die boer een stroper skiet mot hy hom nie begrawe nie,die varkke en
> aaseters sal hom wel opwreet
-----Wee'jy, 'n mens voel maar so as jy die lydende diere so sien, maar dan
kom jou opvoeding na vore en kan jy dit nie aan 'n ander mens doen nie, al
is hy hoe sleg. Die swart mense van Afrika is vrek bygelowig. Miskien
moet die ou in die buurt vertel dat hy vannag daai veediewe gaan vrekskiet
en dan vat hy sy grootste geweer en 'n 5 liter bloed saam. In die nag
skiet hy dan 'n maar skote en maak 'n lekker bloedkol sodat dit lyk of
iemand daar geneuwel het. Dan moet hy in die nag maar in die veld slaap en
die volgende môre dan moet hy vir sy werkers vertel dat hy vannag 'n dief
vrekgeskiet het en dat hulle die bloedkol moet gaan toegooi. Niks meer
nie. Die storie sal versprei soos 'n veldbrand. Te beter as die polisie
kom navraag doen. Hy ontken net alles. Hulle sal mos niks kry nie.
Daar sal nie maklik weer gestroop word nie want daar is net een ding
waarvoor hierdie diere banger is as die polisie, is die dood self.
|
|
|
|