Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar word die sirkel gebreek
| Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29303 is 'n antwoord op boodskap #29311] |
Di., 14 Maart 2000 00:00  |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
|
Senior Lid |
|
|
Een vrou bring ses kinders in die wêreld. Sy kan nie vir almal sorg nie, so
die kinders word genoodsaak om die skool te los en werk te doen om aan die
lewe te bly. Agv 'n gebrek aan opvoeding kry hulle nooit behoorlike werk
nie, word misdadigers en verwek sef ses kinders in hulle leeftyd.
Nou my vraag is waar en hoe word die sirkel dan nou gebreek, sonder dat jy
daarvan beskuldig word dat jy 'n rasis is, of wat ook al. Persoonlik dink ek
bogenoemde is Suid-Afrika en sekerlik Afrika as 'n geheel se grootste
probleem, want alle toekomstige probleme het hulle wortel in eersgenoemde
probleem.
En dit is nie vir my aanvaarbaar dat sommige groepe se kultuur 'n groot
gesin vereis nie. Daar word te dikwels vir te lank nou reeds agter die
luukse weg gekruip.
Wat moet mens doen, moet ons maak soos in China en slegs 1 kind per paartjie
toelaat of wat. Dit is wat ek bedoel het toe ek vir Ferdi gevra het vir 'n
praktiese oplossing. Natuurlik sal die breek van so sirkel praktiese
probleme laat ontstaan, enigeiets van rassisme tot wie weet wat.
Maar wat ek gekry het is 'n "hoofpynpil" en nie die oplossing om te kyk
hoekom daar 'n hoofpyn is nie.
En dit is my groot probleem met die sogenaamde "liberale" mense, Julle
"oplossings" is 99% van die geval 'n moderne Robin Hood geval van vat weg by
die een en GEE vir die ander. Dit het natuurlik volgens my veroorsaak dat
die hele Afrika dit as die reel gevat het waar hulle net die hele tyd
bakhandjie staan en bedel, terwyl die ander maar net moet voorsien.
Dit het donners wil tyd geword dat al wat swart man / vrou is ook erken dat
dit nie net die witmense is wat moet omverskoning vra nie, maar dat hulle
self ook 'n groot aandeel in hulle eie gemors het.
** Sal interesant wees om te sien na hoeveel kommentaar die onderwerp gekaap
gaan word deur 'n liberale wat nie antwoorde het nie en dit dan in 'n taal
sirkus wil laat ontaard**
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29305 is 'n antwoord op boodskap #29303] |
Di., 14 Maart 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> En dit is my groot probleem met die sogenaamde "liberale" mense, Julle
> "oplossings" is 99% van die geval 'n moderne Robin Hood geval van vat weg by
> die een en GEE vir die ander. Dit het natuurlik volgens my veroorsaak dat
> die hele Afrika dit as die reel gevat het waar hulle net die hele tyd
> bakhandjie staan en bedel, terwyl die ander maar net moet voorsien.
>
>
Dieselfde ou wit rasse-gebrabbel. Wil nie sien dat "Afrika" vandag nogdeur die
wit kolonialistiese setlaars uitgesuig word nie. Byvoorbeeld die
4000 wittes wat nog op een-derde van die grond van Zimbabwe sit.
Studies het aangetoon dat as daardie een-derde van die land aan swartes
gegee word, en hulle bloot "subsistence farming" daarop doen, hulle vir
hulle self kan sorg en geen hulp van buite die land nodig het om vir hulself
kos te voorsien nie. Dis die groot getalle swart mense wat deur
Rhodes se 4000 nalatenskappe van hulle grond gejaag het, en nou in siek
stede sit en doodgaan, wat die kos uit die buiteland nodig het. Selfde met
Suid-Afrika. Dis daarom dat radikale en vinnige "land reform" nodig is in
dele van Afrika, net soos dit ook deel van die probleem is in Noord en
Suid Amerika. (Ja, en dit sluit Kanada in.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29308 is 'n antwoord op boodskap #29303] |
Di., 14 Maart 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Phatti wrote:
>> Ek objekteer
>> teen die rassistiese gebabbel dat iemand met 'n swart vel, met
>> enkele uitsonderings, misdadige leunings het.
>
> VERDUIDELIK asb die velkleur persentasie verskille in US tronke.
Ja-nee, aan die vlekke op hulle vel sal jy hulle ken, die rassistiesehyenas.
Sit in Europa maar spreek rassistiese opinies uit oor die
vasteland van Noord-Amerika. Vir jou informasie: hulle het nou
begin om "rasse-tipering" 'n misdaad te verklaar. Dis as gevolg
van rasse tipering wat 'n swart man in New York met 'n beursie
in sy hand voor sy eie deur dertig maal in minder as dertig sekondes
doodgeskiet is deur vier wit konstabels.
>
>
> Dit is ook (scientifically) bewys dat hoe laer jou I.K.is hoe groter kans
> het jy om 'n groot gesin te he.
Se dit vir een van my skoondogters wat die dertiende kind is van'n Rooms
Katolieke Kanadees. En ek neem aan dat die mense
daar in Ierland dan ook seker maar lae IK's moet he, volgens
jou argumente. Nee, ou paul bester, mense wat in armoede lewe
het baie kinders - dis 'n sosio-ekonomiese feit. Hoe ryker hulle
word, hoe minder kinders het hulle. Dit het ook in SA gebeur onder
die Afrikaners in die laaste paar eeue. Wil jy nou vir my vertel dat
hulle IK's ook laag was. Sies, ou paul bester, dat jy ons voorsate
so beswadder.
Die tannie met die vonke wat blits in haar oge
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29311 is 'n antwoord op boodskap #29303] |
Di., 14 Maart 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> . Agv 'n gebrek aan opvoeding kry hulle nooit behoorlike werk
> nie, word misdadigers en verwek sef ses kinders in hulle leeftyd.
>
> Nou my vraag is waar en hoe word die sirkel dan nou gebreek,
Jou premise is verkeerd. Ek is moeg daarvan dat julle soort mensevir Afrika
as 'n vasteland van misdadigers beskuldig. Ek objekteer
teen die rassistiese gebabbel dat iemand met 'n swart vel, met
enkele uitsonderings, misdadige leunings het. Dis een van die deuntjies
wat die regse wittes in SA sing. Lees JM Coetzee se analise van hoe
subtiel hierdie soort van afleidings gemaak word en later 'n hele groep
mense van 'n ander velkleur beswadder. Dis wat in die dae van apartheid
gebeur het. Hou op daarmee. Ons is MOEG MOEG MOEG daarvan.
Armoede is die ding wat Afrika terughou. Dis 'n welbekende feit, oor
die hele wereld, dat hoe armer jy is, hoe groter die gesin is. Sodra daar
groot middelklasse onder die nie-blanke bevolkings in Afrika ontwikkel,
sal die getal kinders per gesin onmiddellik daal. Dit het niks met die mans
te doen nie. Dis middelklas vroue wat VERKIES om minder kinders in
die lewe te bring.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29339 is 'n antwoord op boodskap #29311] |
Wo., 15 Maart 2000 00:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
@home.com wrote:
>
> Riaan wrote:
>
>> En dit is my groot probleem met die sogenaamde "liberale" mense, Julle
>> "oplossings" is 99% van die geval 'n moderne Robin Hood geval van vat weg by
>> die een en GEE vir die ander. Dit het natuurlik volgens my veroorsaak dat
>> die hele Afrika dit as die reel gevat het waar hulle net die hele tyd
>> bakhandjie staan en bedel, terwyl die ander maar net moet voorsien.
>>
>
> Dieselfde ou wit rasse-gebrabbel. Wil nie sien dat "Afrika" vandag nogdeur die
> wit kolonialistiese setlaars uitgesuig word nie.
Se dit wit kanadese setlaar ...
> Byvoorbeeld die
> 4000 wittes wat nog op een-derde van die grond van Zimbabwe sit.
> Studies het aangetoon dat as daardie een-derde van die land aan swartes
> gegee word, en hulle bloot "subsistence farming" daarop doen, hulle vir
> hulle self kan sorg en geen hulp van buite die land nodig het om vir hulself
> kos te voorsien nie.
Dis nou die Studies volgens Gloudina Brouwer?
> Dis die groot getalle swart mense wat deur
> Rhodes se 4000 nalatenskappe van hulle grond gejaag het, en nou in siek
> stede sit en doodgaan, wat die kos uit die buiteland nodig het. Selfde met
> Suid-Afrika. Dis daarom dat radikale en vinnige "land reform" nodig is in
> dele van Afrika, net soos dit ook deel van die probleem is in Noord en
> Suid Amerika. (Ja, en dit sluit Kanada in.)
>
Deur net vir mense klein lappies grond te gee beteken niks nie. Volgende
week is daar 'n oorstroming, droogte, springkane en die hele oes is in
sy maai en daarmee die landbouer en sy gesin se volgende jaar se kos. En
dan moet die wereld uitspring en help.
Miskien moet oom Mugabe bietjie sy en sy meelopers se landgoede verdeel
onder die agtergeblewenes.
|
|
|
|
| Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29340 is 'n antwoord op boodskap #29311] |
Wo., 15 Maart 2000 00:00   |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Riaan" wrote:
> Een vrou bring ses kinders in die wêreld. Sy kan nie vir almal sorg nie, so
> die kinders word genoodsaak om die skool te los en werk te doen om aan die
> lewe te bly. Agv 'n gebrek aan opvoeding kry hulle nooit behoorlike werk
> nie, word misdadigers en verwek sef ses kinders in hulle leeftyd.
>
> Nou my vraag is waar en hoe word die sirkel dan nou gebreek, sonder dat jy
> daarvan beskuldig word dat jy 'n rasis is, of wat ook al. Persoonlik dink ek
> bogenoemde is Suid-Afrika en sekerlik Afrika as 'n geheel se grootste
> probleem, want alle toekomstige probleme het hulle wortel in eersgenoemde
> probleem.
>
> En dit is nie vir my aanvaarbaar dat sommige groepe se kultuur 'n groot
> gesin vereis nie. Daar word te dikwels vir te lank nou reeds agter die
> luukse weg gekruip.
>
> Wat moet mens doen, moet ons maak soos in China en slegs 1 kind per paartjie
> toelaat of wat. Dit is wat ek bedoel het toe ek vir Ferdi gevra het vir 'n
> praktiese oplossing. Natuurlik sal die breek van so sirkel praktiese
> probleme laat ontstaan, enigeiets van rassisme tot wie weet wat.
>
> Maar wat ek gekry het is 'n "hoofpynpil" en nie die oplossing om te kyk
> hoekom daar 'n hoofpyn is nie.
>
> En dit is my groot probleem met die sogenaamde "liberale" mense, Julle
> "oplossings" is 99% van die geval 'n moderne Robin Hood geval van vat weg by
> die een en GEE vir die ander. Dit het natuurlik volgens my veroorsaak dat
> die hele Afrika dit as die reel gevat het waar hulle net die hele tyd
> bakhandjie staan en bedel, terwyl die ander maar net moet voorsien.
>
> Dit het donners wil tyd geword dat al wat swart man / vrou is ook erken dat
> dit nie net die witmense is wat moet omverskoning vra nie, maar dat hulle
> self ook 'n groot aandeel in hulle eie gemors het.
>
> ** Sal interesant wees om te sien na hoeveel kommentaar die onderwerp gekaap
> gaan word deur 'n liberale wat nie antwoorde het nie en dit dan in 'n taal
> sirkus wil laat ontaard**
Als je mij bedoelt: ik vrees dat mijn houding ten opzichte van dit
onderwerp nog een stuk cynischer en harder is dan dat van jou....ik mag
graag met de ogen van Darwin naar overpopulaties kijken....wat de natuur
veroorzaakt moet de natuur ook zelf maar weer oplossen (en met die
filosofie kun je zelfs de doodstraf in vele vormen goedpraten....de mens
heeft door de eeuwen heen moord en doodslag gepleegd....de kans is groot
dat bv. een Hitler vandaag de dag minder snel gestopt zou kunnen worden dan
een halve eeuw geleden, doordat men zo huiverig is geworden om dingen met
geweld op te lossen (ook Kosovo was een voorbeeld van pappen en nathouden,
zonder veel risiko's te durven nemen, Irak idem dito).
Milde opvatting: schijnt dat door educatie van de vrouw een groot deel van
die bevolkingsexplosie te voorkomen is....alleen wordt in dat soort
theorieen zo vaak de nadruk gelegt op het voorkomen van kindersterfte dat
ik vermoed dat het eindresultaat voor de bevolkingsgroei gelijk
is....minder kinderen, maar relatief meer kinderen die overleven.
Overigens is de China-politiek ook verre van perfekt....door culturele
invloeden is er in de nabije toekomst een enorm overschot aan
jongens/mannen....dat moet catastrofaal zijn voor elke sociale
struktuur....misschien wel een grotere tikkende tijdbom dan overbevolking
op zich....
Religieuze insteek: wat overbevolking (en Aids) betreft heeft de kerk
eigenlijk nog het meeste bloed aan de handen kleven....da's ooit begonnen
met missionarisen (geloof niet dat de Paus dat zo duidelijk in zijn Urbi et
Sorry heeft uitgesproken), en in 3000 kan'ie ook hiervoor zijn excuus gaan
aanbieden....
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29363 is 'n antwoord op boodskap #29311] |
Do., 16 Maart 2000 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
ProPacem wrote:
> Jy is egter oneerlik - jy knip en
> verander selfs my pos om dit 'n heel ander betekenis te gee. Dit is absoluut
> despicable en reflekterend van jou digte onvermoe om met my te redeneer op
> grond van die kwessie dat jy jou moet wend tot lae bedrog. Om 'n sin van myne
> te knip en dit dan buite konteks voor te hou as validering vir jou
> drogargumente is siek en willens krimineel.
Leswin??? Is dit jy??
|
|
|
|
| Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29364 is 'n antwoord op boodskap #29311] |
Do., 16 Maart 2000 00:00  |
Charles van der Wath
Boodskappe: 49 Geregistreer: November 1999
|
Volle Lid |
|
|
> Jy het nie 'n case om te rest nie, boetie. Jy is egter oneerlik - jy knip en
> verander selfs my pos om dit 'n heel ander betekenis te gee. Dit is absoluut
> despicable en reflekterend van jou digte onvermoe om met my te redeneer op
> grond van die kwessie dat jy jou moet wend tot lae bedrog. Om 'n sin van myne
> te knip en dit dan buite konteks voor te hou as validering vir jou
> drogargumente is siek en willens krimineel.
Hau! Maybabo! Hoor wie praat?!?!
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 02:47:27 UTC 2026
|