| Harpuisbossie [boodskap #122094] |
Sa., 15 Desember 2018 17:13 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4589 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
//FRANK
|
|
Harpuisbossie (Euryops multifidus) is 'n geneeskundige plant wat in die Oos-Kaapland aangetref word. Die harpuis of gom is vroeër vir huishoudelike geneesmiddels gebruik. Naam afgelei van die ou Nederlandse woord 'harpuis'.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|