Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Cookhouse is 'n dorp naby Somerset-Oos, Kaapland. Oorspronklik 'n militêre buitepos; so genoem deur die soldate vanweë die warm klimaat. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,100 (620 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.