Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Clan-redery was 'n wêreldwye skeepvaart-maatskappy, beheer deur die Cayzer, Irvine-groep van Glasgow, wat op groot skaal met Suid-Afrika handel gedryf het, veral met skeepsvrag. Begin met sy reise na die Kaap in 1881.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.