Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Belvidere (nie Belvedere nie) is 'n dorp naby Knysna, Kaap. Gestig in 1834 deur Charles Duthie, wat in 1855 die pragtige Gotiese kerkie, ingewy deur biskop Grey, gebou het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.