| Hulp [boodskap #8463] |
So., 09 Februarie 1997 00:00  |
Willem and Jane
Boodskappe: 1 Geregistreer: Februarie 1997
|
Junior Lid |
|
|
Ek is op soek na Abi Coetzee se Geskiedenis lys e-pos adres.
Kan iemand help, asseblief?
Willem
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hulp [boodskap #104401 is 'n antwoord op boodskap #8463] |
Vr., 15 Julie 2005 22:32   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 19 Jul 2005 14:07:45 GMT, " de boskabouter" wrote:
> Gaan by jou moeke,broekventjie,sy het visjes klaargemaak,en gaan dan een
> beetjie buitenspeel
>
> "DanielJan" schreef in bericht
> news:42dd061c$0$6346$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.ne t.au...
>> ... as jy dan so moeg is, gaan slaap liewers. Ek vermoed dit sal baie
> anders
>> op die nuusgroep pas!
>> DanielJan.
>> . Hierdie ou storie
>>> dat dit net die wit mense is wat belasting
>>> betaal, is 'n holruggeryde regse gesanik
>>> en ek is moeg daarvan.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>
>
Kabouter, ek hoop nie jy het gedink DanielJan het met jou gepraat nie.
DaniëlJan, weet jy nie hoe om 'n deelteken te maak nie?
Nou het ek genoeg moeilikheid gesoek vir een aand. Ek probeer juis
om weer in Bobby se goeie boekies te kom
|
|
|
|
| Re: Hulp [boodskap #104507 is 'n antwoord op boodskap #104334] |
Di., 19 Julie 2005 17:35  |
NewSA
Boodskappe: 9 Geregistreer: Julie 2005
|
Junior Lid |
|
|
Vader is julle nog steeds aant strye met die hoerkind van die matroos
daar in die land van die vroue verkragters en moordenaars net soos
engeland destyds....
On Thu, 14 Jul 2005 20:19:08 +0200, DD wrote:
> On Mon, 18 Jul 2005 14:19:04 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> "Annette" skryf
>>> Wie betaal belasting in SA?
>>> 1) Byna almal wat genoeg verdien
>>> 2) Almal wat iets by 'n winkel koop.
>> Ja, en omdat die bevolking van SA omtrent
>> tagtig persent of meer nie-blank is, kom die
>> oorgrote meerderheid van die geld in SA se
>> koffers uit nie-blanke hande. Hierdie ou storie
>> dat dit net die wit mense is wat belasting
>> betaal, is 'n holruggeryde regse gesanik
>> en ek is moeg daarvan.
>> Gloudina
>
>
> jy sou ook belasting betaal het
> as jy nie vir die swartes uit die
> land gevlug het, en toe op die
> Kanadese welsyn se rug gaan
> lê het nie. Jy kon hier in jou
> eie plek gewoon het, en nie
> in 'n Kanadese ouetehuis nie.
> Jou verwyte blyk dus
> jaloesie te wees.
>
|
|
|
|