Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » In Brasilië Word Konserwatiewe Bolsonaro Tot President Verkies
In Brasilië Word Konserwatiewe Bolsonaro Tot President Verkies [boodskap #120849] Ma, 29 Oktober 2018 13:01 na volgende boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 11
Junior Lid
Brasiliane verkies Sondag Jair Bolsonaro van die konserwatiewe Sosiaal-Liberale Party tot president.

https://telegraaf.co.za/berig/lees?id=06e14b54-637d-450c-63a c-e92636 89d0f5
Re: In Brasilië Word Konserwatiewe Bolsonaro Tot President Verkies [boodskap #120851 is 'n antwoord op boodskap #120849] Di, 30 Oktober 2018 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Lyk my daar is 'n wêreldwye stroming na regs. Die tendens is waarskynlik deur Donald Trump se presidentskap in Amerika begin. Dieselfde situasie kan in Europa en andere wêrelddele gesien word, met immigrante wat plaaslike bevolkings verdring. Ek wonder net wat dit vir Suid-Afrika en in besonder vir Suid-Afrika se minderhede beteken. Dit het die potensiaal om op die lange duur baie goeie of baie slegte nuus vir ons te wees.
Re: In Brasilië Word Konserwatiewe Bolsonaro Tot President Verkies [boodskap #120853 is 'n antwoord op boodskap #120851] Di, 30 Oktober 2018 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 11
Junior Lid
Ek dink die enigste oplossing is selfbeskikking. 'n Nasiestaat vir wit Afrikaanssprekendes en een vir ander wit Afrikane. Ek dink nie een nasiestaat met Afrikaners en ander wit Afrikane gaan werk nie, vanweë die diskriminasie tussen wit Afrikane in die algemeen en Afrikaners (a.g.v. historiese redes soos apartheid ensovoorts).
Re: In Brasilië Word Konserwatiewe Bolsonaro Tot President Verkies [boodskap #120855 is 'n antwoord op boodskap #120853] Di, 30 Oktober 2018 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Selfbeskikking sal natuurlik gaaf wees, maar ek dink nie hulle gaan dit sommer vir ons gun nie.
Re: In Brasilië Word Konserwatiewe Bolsonaro Tot President Verkies [boodskap #120856 is 'n antwoord op boodskap #120855] Di, 30 Oktober 2018 15:34 Na vorige boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 11
Junior Lid
Nooit nie. Ons is dan die gans wat die goue eier lê. Net jammer ons befonds ons eie ondergang.
Vorige onderwerp: Dans ten bate van Gelyke Kanse se hofstryd vir die behoud van Afrikaans by die U. Stellenbosch
Volgende onderwerp: Grootste Bedreiging In Die VSA Is Wit Mans - CNN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:10:48 MGT 2024