Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Muskiete jag" deur A.D. KEET
"Muskiete jag" deur A.D. KEET [boodskap #120170] So, 08 Desember 2013 01:33 na volgende boodskap
zainab.m...  is tans af-lyn  zainab.m...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2013
Karma: 0
Junior Lid
It is 3:15 am in cairo,egypt,as a south african living in egypt I could not sleep because of a mosquito and it reminded of this poem that I learnt in 1978 at primary school,I hunted it and now I have a bloedkol teen my kamer muur;so die muskiet het finally gesterf,lol
Re: "Muskiete jag" deur A.D. KEET [boodskap #120271 is 'n antwoord op boodskap #120170] Sa, 20 Februarie 2016 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gfmm...  is tans af-lyn  gfmm...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2016
Karma: 0
Junior Lid
Vat 'n 2 L Coke(of ander) plastiese bottel,sny in die helfde vat 'n klein sop bordjie gooi gis(Yeast)en kwart kopie bruin suiker met lou warm water in bordjie.

Plaas plasties bottel oor (bo op) bordjie met gis bruin suiker en water en los.
Al die muskiete sal in die bottelnek in vlieg en nooit weer uitkom nie.
Glen (gehoor van 'n plaasboer)dit werk blykbaar vir meer as 2 weke.
Ek gaan dit ook nou probeer.
Vertel my of dit vir u ook werk.

glen...@gmail.com
Re: "Muskiete jag" deur A.D. KEET [boodskap #120323 is 'n antwoord op boodskap #120271] Do, 17 November 2016 09:53 Na vorige boodskap
lepog...  is tans af-lyn  lepog...
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2016
Karma: 0
Junior Lid
Die "Muskiete Jag" deur A.D. KEET (dit is hier êrens op die forum gepos)
Vorige onderwerp: " Bosmens " deur PETRA MULLER
Volgende onderwerp: " Skrywer bpk " deur JEANETTE FERREIRA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:03:03 MGT 2024