Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Ferdi - Vista
Ferdi - Vista [boodskap #118477] |
Thu, 27 November 2008 06:43  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi Ferdi
Hier doen 'n gerug die rondte dat Microsoft Vista volgende jaar Februarie
gestop gaan word. Het jy dalk meer inligting aangaande die akuraatheid
daarvan
Groete
|
|
|
|
|
|
Re: Ferdi - Vista [boodskap #118488 is 'n antwoord op boodskap #118480] |
Fri, 28 November 2008 02:55  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi skryf
> Dit saam met die feit dat Vista nie juis aanvaar was nie omdat dit te
> bewerig is en compatibility probleme het ouer programme en apparatuur
My man het in die laaste paar weke 'n nuwe
rekenaar gekoop, maar onmiddellik gekla oor
'n "warble" aan die einde van liedere wat hy
speel. Ek het gewonder of hy 'n lemon gekoop
het. Maar miskien is die probleem "Vista" wat
daarop gelaai is. Ek het vir hom vertel wat julle
daaroor sê. So mens moet maar teruggaan na
die XP totdat iets beter opdaag?
Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:13:36 UTC 2025
|