| Bat out of hell [boodskap #587] |
Do., 05 Junie 2003 23:10  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dave wrote:
>
> Toegegee, in 'n mate, want wanneer een van die Japs
> begin snake, kos dit geweldig kophou om heel daaruit te kom.
> En dit is as gevolg van swak ballans in die raamwerk (dink ek).
>
> Wat roadholding aanbetref, is dit nogal iets interessant om aan te
> dink wanneer jy aan die nuwe 'super' bikes dink wat so ligte raamwerk
> het. Dit is tog asof 'n fiets gewig moet hê om meer solied onder jou
> te voel.
> Wonder hoe sal dit voel om 'n John Deere bike te ry - 'n krag
> parrafien of diesel een:-)))
>
> Kawa
>
En daar gee jy toe sommer in..:-) Ek dog jy sou stry... Ek haal my
hoed af - jy is 'n regverdige ou.
Het jy nog steeds 'n bike?
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|