| Waar is hulle nou? [boodskap #117046] |
Do., 01 Mei 2008 21:56  |
Borked Pseudo Mailed
Boodskappe: 2 Geregistreer: Februarie 2007
|
Junior Lid |
|
|
Ja, al daai *groot baase*, die donners wat gedink hulle gatte stink nie?
Nou word hulle gatte lekker geskop! Duur wie - julle weet mos, ne?
Miskien sit hulle al lekker mekaar op hulle gatte in die blou berge.
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is hulle nou? [boodskap #117057 is 'n antwoord op boodskap #117046] |
Vr., 02 Mei 2008 19:28  |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: Maart 2007
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 1 May 2008 15:56:03 -0600 (MDT), Borked Pseudo Mailed
wrote:
> Ja, al daai *groot baase*, die donners wat gedink hulle gatte stink nie?
> Nou word hulle gatte lekker geskop! Duur wie - julle weet mos, ne?
> Miskien sit hulle al lekker mekaar op hulle gatte in die blou berge.
Die malletjie van Engeland is weer uit die inrigting.
|
|
|
|