| Re: Sien julle my pos? [boodskap #115749] |
Ma., 14 Januarie 2008 10:23  |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: Maart 2007
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 15 Jan 2008 11:32:07 +0200, "Torreke" wrote:
> Hi,
>
> Hessie het in Desember gekla sy sien nie my poste nie. Ek kry die gevoel
> dis steeds so en dat ander deelnemers ook nie my poste sien nie.
>
> Sal dié van julle wat hierdie pos sien, dit bevestig asseblief?
>
> En die clever rekenaarfundis, soos Dave, vertel my asseblief wat die
> moontlike oorsaak kan wees dat Hessie en ander nie my poste sien nie? Ek
> gebruik nie Google nie, maar news.telkomsa.net.
>
> Torreke
Sien dit
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sien julle my pos? [boodskap #115755 is 'n antwoord op boodskap #115749] |
Ma., 14 Januarie 2008 14:55   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 15 Jan 2008 11:32:07 +0200, "Torreke" wrote:
> Hi,
>
> Hessie het in Desember gekla sy sien nie my poste nie. Ek kry die gevoel
> dis steeds so en dat ander deelnemers ook nie my poste sien nie.
>
> Sal dié van julle wat hierdie pos sien, dit bevestig asseblief?
>
> En die clever rekenaarfundis, soos Dave, vertel my asseblief wat die
> moontlike oorsaak kan wees dat Hessie en ander nie my poste sien nie? Ek
> gebruik nie Google nie, maar news.telkomsa.net.
>
> Torreke
>
>
Geen probleem om jou pos te sien nie, Torreke.
En die rede waarom jou poste nie deur almal gesien word nie kan net
swak kommunikasie vanaf jou server wees. Ek meen, van wanneer af is
Telkom bekend vir dienslewering:-(((
|
|
|
|
| Re: Sien julle my pos? [boodskap #115756 is 'n antwoord op boodskap #115749] |
Ma., 14 Januarie 2008 18:01   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 15 Jan 2008 19:21:30 +0200, "Torreke" wrote:
>
> "Dave" > Geen probleem om jou pos te sien nie, Torreke.
>> En die rede waarom jou poste nie deur almal gesien word nie kan net
>> swak kommunikasie vanaf jou server wees. Ek meen, van wanneer af is
>> Telkom bekend vir dienslewering:-(((
>
> Dankie! Lees jy direk op Google?
>
> Ek verkies om op my Mail program af te laai en rustig soos epos te lees en
> te beantwoord. Kan jy 'n ander server voorstel wat ek kan gebruik? Ek
> gebruik lankal nie meer Telkom vir my epos nie, maar Vodamail.
Nee, ek gebruik Agent as nuusleser en UUNET as server.
Ek hou nie daarvan om Googlr te gebruik om op nuusgroepe in te gaan
nie, en skip dus eerder 'n nuusgroep wat nie op my server beskikbaar
is nie (alt.languages bv.)
Wie is jou ISP? Miskien moet jy iBurst oorweeg.
Maar waarom sien ek Oos Londen nie hier nie?
http://www.iburst.co.za/default.aspx?link=iburst_coverage
Het julle dan nie rekenaars daar nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sien julle my pos? [boodskap #115780 is 'n antwoord op boodskap #115755] |
Di., 15 Januarie 2008 17:21  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" <skryf
> Geen probleem om jou pos te sien nie, Torreke.
> En die rede waarom jou poste nie deur almal gesien word nie kan net
> swak kommunikasie vanaf jou server wees. Ek meen, van wanneer af is
> Telkom bekend vir dienslewering:-(((
Dankie! Lees jy direk op Google?
Ek verkies om op my Mail program af te laai en rustig soos epos te lees en
te beantwoord. Kan jy 'n ander server voorstel wat ek kan gebruik? Ek
gebruik lankal nie meer Telkom vir my epos nie, maar Vodamail.
|
|
|
|