| William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115536] |
Wo., 28 November 2007 15:34  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Uit die Marriage of Heaven and Hell
Every thing possible to be believ'd is an image of the truth.
The eagle never lost so much time, as when he submitted to learn from
the crow.
The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115606 is 'n antwoord op boodskap #115597] |
Di., 04 Desember 2007 12:49  |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: Maart 2007
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 3 Dec 2007 13:40:20 -0800 (PST), Hessie wrote:
> Ferdi skryf
> Die tygers of wrath dink ek verwys
>>> na die gevoelslewe en dit wat gevoelslewe aan jou
>>> dikteer.
>> Dan stel hy mos gevoelswaarde as die hoogste moraliteit?
>
> Nee. Blake wil aandui dat alleen wanneer al die
> Zoas hulle regmatige plekke in die psigiese
> heelal inneem en nie teen mekaar veg vir
> dominansie nie, alles gebalanseerd is.
> In sy werk "The Four Zoas" vertel hy die
> storie van veral die geveg tussen Luvah
> ( passie, die gevoel) en Urizen ( your reason)
> vir oorheersing. Urizen verkneg vir Luvah
> aanvanklik, neem die leisels van die voertuig
> oor, en veroorsaak 'n barre heelal. In die proses
> word Tharmas ( die instink) ook geminag en in
> die agtergrond gedruk. Dis alleen wanneer
> Los, die imagination, begin om sake te herstel,
> dat alles weer gebalanseerd word en die
> Zoas in liefde en vrede met mekaar kan
> saamwoon.
>
> Gloudina
Klink vir my of daar instruksie ter sprake was...
|
|
|
|