| Nuwe ou woord: [boodskap #114485] |
Di., 04 September 2007 20:22  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie ken dit?
Pleonasme: Gebruik van meer woorde as wat nodig is om 'n gedagte uit te
druk; woordoortolligheid.
Byvoorbeeld: 'n ou bejaarde, 'n vals leuen.
Kan ons sê dat Torreke 'n pleonas is?:))
Annette
|
|
|
|
| Re: Nuwe ou woord: [boodskap #114486 is 'n antwoord op boodskap #114485] |
Di., 04 September 2007 21:43   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 4 Sep 2007 22:22:36 +0200, "Annette" wrote:
> Wie ken dit?
>
> Pleonasme: Gebruik van meer woorde as wat nodig is om 'n gedagte uit te
> druk; woordoortolligheid.
> Byvoorbeeld: 'n ou bejaarde, 'n vals leuen.
>
>
> Kan ons sê dat Torreke 'n pleonas is?:))
>
> Annette
>
'n Vals leuen is die waarheid
en om terug te reverse is om vorentoe te ry
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe ou woord: [boodskap #114540 is 'n antwoord op boodskap #114530] |
Di., 11 September 2007 08:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle noem dit uitspeelpot.
Ek dink dit is 'n goeie woord, en baie beskrywend.
Annette
"Carlo" wrote in message
news:1189461626.621333.247100@50g2000hsm.googlegroups.com...
Nog nooit van gehoor nie, maar ek het 'n vraag na aanleiding van al
die tennis op televisie die afgelope tyd - wat is goeie Afrikaans vir
"tie breaker"?
Dankie.
Carlo
Annette wrote:
> Wie ken dit?
>
> Pleonasme: Gebruik van meer woorde as wat nodig is om 'n gedagte uit te
> druk; woordoortolligheid.
> Byvoorbeeld: 'n ou bejaarde, 'n vals leuen.
>
>
> Kan ons sê dat Torreke 'n pleonas is?:))
>
> Annette
|
|
|
|
| Re: Nuwe ou woord: [boodskap #114556 is 'n antwoord op boodskap #114540] |
Di., 11 September 2007 14:14  |
Carlo
Boodskappe: 3 Geregistreer: September 1999
|
Junior Lid |
|
|
On Sep 11, 1:56 am, "Annette" wrote:
> Hulle noem dit uitspeelpot.
> Ek dink dit is 'n goeie woord, en baie beskrywend.
>
> Annette
>
> "Carlo" wrote in message
>
> news:1189461626.621333.247100@50g2000hsm.googlegroups.com...
> Nog nooit van gehoor nie, maar ek het 'n vraag na aanleiding van al
> die tennis op televisie die afgelope tyd - wat is goeie Afrikaans vir
> "tie breaker"?
>
> Dankie.
>
> Carlo
>
>
>
> Annette wrote:
>> Wie ken dit?
>
>> Pleonasme: Gebruik van meer woorde as wat nodig is om 'n gedagte uit te
>> druk; woordoortolligheid.
>> Byvoorbeeld: 'n ou bejaarde, 'n vals leuen.
>
>> Kan ons sê dat Torreke 'n pleonas is?:))
>
>> Annette- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -
Stem saam. Baie dankie vir jou terugvoer Anette.
Lekker dag!!
Carlo
|
|
|
|