| correct Afrikaans? [boodskap #114062] |
Ma., 21 Mei 2007 12:26  |
Cees Joppe
Boodskappe: 1 Geregistreer: Mei 2007
|
Junior Lid |
|
|
Hallo
Ik ben eens in deze nieuwsgroep een Afrikaanse uitdrukking tegen gekomen die
me 'op het lijf geschreven' is.
>> ...die lewe is te kort vir kerm...
Nu kreeg ik gisteren commentaar van een 'rasegte Afrikaner' dat het moet
zijn:
>> die lewe is te kort om te kerm...
Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?
Vriendelijke groeten:
Cees Joppe
foto's: http://jopsoft.free.fr/JopSoft%20foto-album/
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: correct Afrikaans? [boodskap #114067 is 'n antwoord op boodskap #114066] |
Ma., 21 Mei 2007 21:36   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On 21 May 2007 14:08:16 -0700, Walter die Wonderman
>> Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?
> Die kortste, natuurlik.
As jy 'n kort verbeelding sou hê, ja.
(Wat ook dikwels die gevalis met 'een sin mense'.)
As jy verbeeldingryker sou wees, sou jy selfs meer oorspronklik wees
met die woord 'origineel', en besef dat die kleurrykheid van ons taal
nie in kort dowwe verfstrepe geskilder kan word nie.
|
|
|
|
| Re: correct Afrikaans? [boodskap #114070 is 'n antwoord op boodskap #114067] |
Di., 22 Mei 2007 07:09   |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 115 Geregistreer: Junie 2005
|
Senior Lid |
|
|
On May 21, 11:36 pm, Dave wrote:
> On 21 May 2007 14:08:16 -0700, Walter die Wonderman
>
>>> Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?
>
>> Die kortste, natuurlik.
>
> As jy 'n kort verbeelding sou hê, ja.
> (Wat ook dikwels die gevalis met 'een sin mense'.)
> As jy verbeeldingryker sou wees, sou jy selfs meer oorspronklik wees
> met die woord 'origineel', en besef dat die kleurrykheid van ons taal
> nie in kort dowwe verfstrepe geskilder kan word nie.
Dankie vir jou opinie Dave, net jammer dit is so geradbraak soos jou
verstandelike prosesse.
Die beduidendste verskil tussen Afrikaans en die Dietse tale is, kom
ons noem dit "vaartbelyning". Nederlands is vir my hakkerig en
stotterig teenoor die gladder en meer soepel Afrikaans.
EK kan Cees se bedoeling met die woord 'origineel' verstaan as 'eg'
of 'ware' of selfs 'goeie' of 'algemeen beskaafde' Afrikaans, en ek
waardeer sy belangstelling in ons taal. Verbeeldingrykheid is nie
'n kompetisie waaraan ek hier probeer deelneem nie.
Maar ek kan as ek wil.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: correct Afrikaans? [boodskap #114089 is 'n antwoord op boodskap #114087] |
So., 27 Mei 2007 15:25   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On 26 May 2007 18:58:17 -0700, Hessie wrote:
> Ferdi skryf:
>
>> 2d een is die beste Afrikaans - die mees korrekte taalgebruik.
>> 1ste een is OK as meer imformele taal, maar nie tegnies so korrek nie.
>
> Ferdi, hoe seker is jy dat "die lewe is te kort vir kerm" nie
> net meer in gewone gebruik is, maar ook nie "slegte
> Afrikaans" is nie. In hierdie geval is "kerm" lyk dit vir my
> 'n selfstandige naamwoord. Die "om te kerm" sin klink
> vir my nie rasegte Afrikaans nie, en is nie grammatikaal
> "beter" as die vorige een nie. Maar ek behoort seker nie
> meer uitsprake te maak oor Afrikaans nie. Ek gebruik
> dit seker nie genoeg om my daardie reg te gee nie.
>
> Gloudina
>
Ag, wat 'n tema om oor te kerm. Die aardse lewe is te kort daarvoor.
Al wat sinvol van die gekerm is, is jou voorlaaste sin.
|
|
|
|
| Re: correct Afrikaans? [boodskap #114090 is 'n antwoord op boodskap #114087] |
So., 27 Mei 2007 15:28   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On 26 May 2007 18:58:17 -0700, Hessie wrote:
> Ferdi skryf:
>
>> 2d een is die beste Afrikaans - die mees korrekte taalgebruik.
>> 1ste een is OK as meer imformele taal, maar nie tegnies so korrek nie.
>
> Ferdi, hoe seker is jy dat "die lewe is te kort vir kerm" nie
> net meer in gewone gebruik is, maar ook nie "slegte
> Afrikaans" is nie. In hierdie geval is "kerm" lyk dit vir my
> 'n selfstandige naamwoord. Die "om te kerm" sin klink
> vir my nie rasegte Afrikaans nie, en is nie grammatikaal
> "beter" as die vorige een nie. Maar ek behoort seker nie
> meer uitsprake te maak oor Afrikaans nie. Ek gebruik
> dit seker nie genoeg om my daardie reg te gee nie.
>
> Gloudina
>
Ag, wat 'n tema om oor te kerm.
Die aardse lewe is te kort daarvoor.
Al wat sinvol van die gekerm is,
is jou voorlaaste en laaste sin.
|
|
|
|
|
|
| Re: correct Afrikaans? [boodskap #114092 is 'n antwoord op boodskap #114091] |
So., 27 Mei 2007 21:22   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 27 May 2007 22:32:01 +0200, "TaxiBUS"
wrote:
> Hee Cees! Hoekom het jy nie probeer om Afrikaans te skryf nie? Ek is ook 'n
> kaaskop, maar ek probeer dit!
>
>
> "Cees Joppe" wrote in message
> news:92e26$46518fda$59dc48ec$15432@news.speedlinq.nl...
>> Hallo
>> Ik ben eens in deze nieuwsgroep een Afrikaanse uitdrukking tegen gekomen die
>> me 'op het lijf geschreven' is.
>>>> ...die lewe is te kort vir kerm...
>> Nu kreeg ik gisteren commentaar van een 'rasegte Afrikaner' dat het moet
>> zijn:
>>>> die lewe is te kort om te kerm...
>> Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?
>> Vriendelijke groeten:
>> Cees Joppe
>> foto's: http://jopsoft.free.fr/JopSoft%20foto-album/
>
en je maakt sucess van het, TaxiBUS:-) Onze talen zijn zo dicht bij,
(verwant elkaar) dat wij elke anderen kunnen spreken talen met minder
inspanning dan lerend een volledige vreemde taal.
En het is pret, zult je van het werkelijk genieten, Cees.
TaxiBUS, je hebt een toppostvirus op je harddrive.
Gebruik uw viruskiller en doe het van de hand.
Dit is niet de manier om het te doen.
Wij lezen niet van de bodem tot de bovenkant, maar vanaf
de bovenkant naar beneden.
Dave
|
|
|
|
|
|
| Re: correct Afrikaans? [boodskap #114123 is 'n antwoord op boodskap #114122] |
Ma., 04 Junie 2007 20:07  |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 4 Jun 2007 15:50:08 +0200, "TaxiBUS" wrote:
>
> "
> Sowwy..............
>> en je maakt sucess van het, TaxiBUS:-) Onze talen zijn zo dicht bij,
>> (verwant elkaar) dat wij elke anderen kunnen spreken talen met minder
>> inspanning dan lerend een volledige vreemde taal.
>> En het is pret, zult je van het werkelijk genieten, Cees.
>> TaxiBUS, je hebt een toppostvirus op je harddrive.
>> Gebruik uw viruskiller en doe het van de hand.
>> Dit is niet de manier om het te doen.
>> Wij lezen niet van de bodem tot de bovenkant, maar vanaf
>> de bovenkant naar beneden.
>> Dave
>
Sowwy van mijn kant eveneens, voor het negeren
of voor het reageren niet op je volgende brieven
Dave
|
|
|
|