| heel interessant, die Boeremag [boodskap #113691] |
Vr., 06 April 2007 09:50  |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ek sien een van die lede van die Boeremag
het die eerste 3 letters van Mandela Rylaan
uitgevee. Heel kreatiewe denke:-)
|
|
|
|
|
|
| Re: heel interessant, die Boeremag [boodskap #113694 is 'n antwoord op boodskap #113692] |
Vr., 06 April 2007 15:36   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On 6 Apr 2007 07:03:48 -0700, "Vuur" wrote:
> On Apr 6, 1:50 pm, Dave wrote:
>> ek sien een van die lede van die Boeremag
>> het die eerste 3 letters van Mandela Rylaan
>> uitgevee. Heel kreatiewe denke:-)
>
> Die OB se Ouens is nie dof nie, miskien verdwaal maar nie dof nie.
>
> Hulle is bedonder omdat hulle die verkeerde mense vertrou het soos ek
> verstaan.
> Gelukig is hulle nou in die tronk, want as eimand aan mandela vat soos
> ek dink Die PAC wil doen sal hulle en ons die skuld kry
>
En wat is die straat se naam nou, Vlam?
Kom nou, vad biekie flam, krei jou kelkilyter
en werk yt wat issie niewe naam vannnie straat
|
|
|
|
| Re: heel interessant, die Boeremag [boodskap #113696 is 'n antwoord op boodskap #113694] |
Vr., 06 April 2007 16:30   |
Vuur
Boodskappe: 283 Geregistreer: April 2007
|
Senior Lid |
|
|
On Apr 6, 7:36 pm, Dave wrote:
> On 6 Apr 2007 07:03:48 -0700, "Vuur" wrote:
>
>> On Apr 6, 1:50 pm, Dave wrote:
>>> ek sien een van die lede van die Boeremag
>>> het die eerste 3 letters van Mandela Rylaan
>>> uitgevee. Heel kreatiewe denke:-)
>
>> Die OB se Ouens is nie dof nie, miskien verdwaal maar nie dof nie.
>
>> Hulle is bedonder omdat hulle die verkeerde mense vertrou het soos ek
>> verstaan.
>> Gelukig is hulle nou in die tronk, want as eimand aan mandela vat soos
>> ek dink Die PAC wil doen sal hulle en ons die skuld kry
>
> En wat is die straat se naam nou, Vlam?
> Kom nou, vad biekie flam, krei jou kelkilyter
> en werk yt wat issie niewe naam vannnie straat
De--- la.............
|
|
|
|
| Re: heel interessant, die Boeremag [boodskap #113697 is 'n antwoord op boodskap #113696] |
Vr., 06 April 2007 16:52  |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On 6 Apr 2007 09:30:51 -0700, "Vuur" wrote:
> On Apr 6, 7:36 pm, Dave wrote:
>> On 6 Apr 2007 07:03:48 -0700, "Vuur" wrote:
>>> On Apr 6, 1:50 pm, Dave wrote:
>>>> ek sien een van die lede van die Boeremag
>>>> het die eerste 3 letters van Mandela Rylaan
>>>> uitgevee. Heel kreatiewe denke:-)
>>> Die OB se Ouens is nie dof nie, miskien verdwaal maar nie dof nie.
>>> Hulle is bedonder omdat hulle die verkeerde mense vertrou het soos ek
>>> verstaan.
>>> Gelukig is hulle nou in die tronk, want as eimand aan mandela vat soos
>>> ek dink Die PAC wil doen sal hulle en ons die skuld kry
>> En wat is die straat se naam nou, Vlam?
>> Kom nou, vad biekie flam, krei jou kelkilyter
>> en werk yt wat issie niewe naam vannnie straat
>
> De--- la.............
sjt! Dan sing jy nog vals ook:-(
Dis 'do re me'
|
|
|
|