Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Torreke en sy kerk
|
|
Re: Torreke en sy kerk [boodskap #112377 is 'n antwoord op boodskap #112352] |
Wo., 24 Januarie 2007 06:40   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Torreke, soos jy weet, is daar dwelmslawe wat begin besef hulle is
dwelmslawe, dan iets daaraan doen om van die dwelmhel te ontkom.
En as gesonde, en versigtige, mense met hul lewe kan aangaan.
Dis die arme bedwelmdes wat nie eers besef hulle is bedwelm nie, wat vir
altyd dwemslawe sal bly.
Annette
"Torreke" skryf in boodskap news:ep54dd$l7d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Torreke" < wrote
>> "Annette" >> Mmmmm. Suidwester - geloof, op sigself, is ook 'n baie potente dwelm....
>> En jy kan natuurlik uit eerstehandes ervaring praat, nie waar nie?
>
> Jy het tog die bedwelming van godsdiens self ervaar, Annette, het jy nie?
> Waarom is dit so moeilik om dit te erken? Of voel jy skaam dat jy jou aan
> die bedwelming oorgegee het?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Torreke en sy kerk [boodskap #112458 is 'n antwoord op boodskap #112454] |
Vr., 26 Januarie 2007 10:21  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Torreke" skryf in boodskap news:epcho5$846$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> en jy is nou slegs 'n slaaf van jou eie ek, opinies en haat!
>
> Jy is so bedwelm deur jou gewaande vryheid (soos vergestalt in jou haat
> vir God en sy gelowiges, jou gewaande insig en ego...)
> - dat jy nie meer 'n objektiewe oordeel aan die dag kan lê nie!!!
> - dat jy nie eens kan sien dat jy 'n slaaf van jou eie ek geword het
> nie!!!
> - dat jy "werkheiligheid" vir "werklikheid" aansien!!!
> - dat jy nie beeldspraak van letterlike uitsprake kan onderskei nie!!!
-----En jy reken jy dink nie jy oorreageer so effens nie, huh? Wat jy sê
is 'n presiese beskrywing van hoe ons jou sien!
>
|
|
|
Bladsye (3): [ 3] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 26 22:39:15 UTC 2025
|