|
|
| Re: Nuwe Jaar..... [boodskap #111807 is 'n antwoord op boodskap #111804] |
Ma., 01 Januarie 2007 05:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aan almal hier wens ek 'n vredevolle 2007.
Ek skryf vinnig, want 2006 het so vinnig verbygevlieg, en ek vermoed 2007
gaan dit nog vinnniger doen.
Dus, vir 2007 vrede vir almal.
Pak alles wat jou pla gou en met moed aan, moenie daaroor tob en sweer nie,
sodat jy meer vredevolle dae in 2007 kan beleef.
In die lig van hoe vinnig die tye deesdae op 'n drafstappie verbygalop, wil
ek dus ook van die geleentheid gebruik maak om die eerste een te wees om
julle almal ook vrede vir 2008 toe te wens:))
Groetnis,
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:en5c5e$2ii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wonderlike en voorspoedige 2007 vir almal....
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Jaar..... [boodskap #111838 is 'n antwoord op boodskap #111811] |
Wo., 03 Januarie 2007 05:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek was en bad maar hier in die Kaap rond:))
'n Besering opgedoen wat dit vir my te pynlik gemaak het om gemaklik te kan
deelneem.
'n Fisiese besering.:))
Ek dink ek gaan die res van die jaar afwesig wees - want ek is absoluut uit
die veld geslaan deur Gloudina se erkenning dat sy my gemis het:
Ek het juis gister gewag vir die sneeu))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:enacpj$in0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> He-he! En mag ek weet waar jy was? Dis darem lanklaas wat jy hier
> was......
> "Annette" wrote in message
> news:1167631254.43624@vasbyt.isdsl.net...
>> Aan almal hier wens ek 'n vredevolle 2007.
>> Ek skryf vinnig, want 2006 het so vinnig verbygevlieg, en ek vermoed 2007
>> gaan dit nog vinnniger doen.
>> Dus, vir 2007 vrede vir almal.
>> Pak alles wat jou pla gou en met moed aan, moenie daaroor tob en sweer
>> nie, sodat jy meer vredevolle dae in 2007 kan beleef.
>> In die lig van hoe vinnig die tye deesdae op 'n drafstappie verbygalop,
>> wil ek dus ook van die geleentheid gebruik maak om die eerste een te wees
>> om julle almal ook vrede vir 2008 toe te wens:))
>> Groetnis,
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:en5c5e$2ii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wonderlike en voorspoedige 2007 vir almal....
>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe Jaar..... [boodskap #111842 is 'n antwoord op boodskap #111815] |
Wo., 03 Januarie 2007 05:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, ek is nou so stomgeslaan deur jou erkenning, dat ek gaan uitkyk
vir sneeu hier:))
Annette
"Hessie" wrote in message
news:1167655334.829971.212010@42g2000cwt.googlegroups.com...
>
> Annette skryf
>
>> Aan almal hier wens ek 'n vredevolle 2007.
>
> Annette, ons is baie bly dat jy jou gesig weer
> wys. Ek mis jou teenwoordigheid op die nuus-
> groep. Alles wat goed is vir 2007.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Jaar..... [boodskap #111862 is 'n antwoord op boodskap #111838] |
Wo., 03 Januarie 2007 16:06  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Annette skryf
> Ek dink ek gaan die res van die jaar afwesig wees - want ek is absoluut uit
> die veld geslaan deur Gloudina se erkenning dat sy my gemis het:
Ons het jou ook gemis.
Die burgers van Swellendam
|
|
|
|