Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Multichoice
Multichoice [boodskap #111203] |
Thu, 28 September 2006 12:22  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Multichoice het aangekondig dat 'n sekere persentasie van hulle aandele teen
R10 aan (black only) verkoop gaan word. Die aandele is R50 werd, en die
oorblywende R40 sal deur een of ander instansie gefinansier word
Wie de hel dink Multichoice was en is nog steeds hulle grootste bron van
inkomste. Die swartes betaal nie eers hulle gewone TV lisensies nie, wat nog
te praat van DSTV.
Ek is vandag so spyt daar is nie in SA kompetisie vir Multichoice nie,
anders sou ek onmiddelik my Multichoice gekanseleer het.
|
|
|
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111229 is 'n antwoord op boodskap #111227] |
Sun, 01 October 2006 22:52   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad, noudat
ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare lank
deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net soos
met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van daardie
regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om. Al waarvoor jy in elk geval
DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk geval nou soveel swartes in
die sport, dat daar niks meer is om te kyk nie. Selfs die Hollywood movies
wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington, Will Smith, Eddie Murphy en
wys soms selfs hoe hulle die leliewit aktrises soen en spyker, en (wonder bo
wonder) nie swart afgee op hulle maagdelike wit velletjies nie.
Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag iets
probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!" terwyl
die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou kombuismeid uitkak
oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan het om met twee taxis'
en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie minue oor sewe eers jou
koffie vir jou in die bed bring.
Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en begin
dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die kinders se
skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en in kerslig moet
sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se prepaid krag hierdie
maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar geld vir die bak wat sy
laas maand gebreek het.
wrote in message
news:1159730111.959363.10310@k70g2000cwa.googlegroups.com...
>
> Riaan wrote:
>> Multichoice het aangekondig dat 'n sekere persentasie van hulle aandele
>> teen
>> R10 aan (black only) verkoop gaan word. Die aandele is R50 werd, en die
>> oorblywende R40 sal deur een of ander instansie gefinansier word
>
> Kom ons koop van die aandele en laat hulle bewys dat ons nie swart is
> nie.
>
>> Wie de hel dink Multichoice was en is nog steeds hulle grootste bron van
>> inkomste. Die swartes betaal nie eers hulle gewone TV lisensies nie, wat
>> nog
>> te praat van DSTV.
>
> Dan dink ons moenie DSTV koop nie.
>
>> Ek is vandag so spyt daar is nie in SA kompetisie vir Multichoice nie,
>> anders sou ek onmiddelik my Multichoice gekanseleer het.
>
> Doen dit nog steeds.
>
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111232 is 'n antwoord op boodskap #111229] |
Mon, 02 October 2006 07:55   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja wragtag, jou taalgebruik sê alles. Dalk van jouself wat jy praat, hm?
Hoe anders sal jy weet?
"Francois Human" skryf in boodskap news:efpgr9$2g60$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad, noudat
> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
> lank deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net
> soos met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
>
> Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van daardie
> regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om. Al waarvoor jy in elk
> geval DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk geval nou soveel
> swartes in die sport, dat daar niks meer is om te kyk nie. Selfs die
> Hollywood movies wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington, Will
> Smith, Eddie Murphy en wys soms selfs hoe hulle die leliewit aktrises soen
> en spyker, en (wonder bo wonder) nie swart afgee op hulle maagdelike wit
> velletjies nie.
>
> Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
> gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag
> iets probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!"
> terwyl die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou
> kombuismeid uitkak oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan het
> om met twee taxis' en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie minue
> oor sewe eers jou koffie vir jou in die bed bring.
>
> Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en begin
> dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die kinders se
> skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en in kerslig
> moet sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se prepaid krag
> hierdie maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar geld vir die bak
> wat sy laas maand gebreek het.
>
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111235 is 'n antwoord op boodskap #111232] |
Mon, 02 October 2006 10:19   |
Anne
Boodskappe: 4 Geregistreer: October 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek volg die nuus groep al geruime tyd maar is die eerste keer dat ek skryf.
Wil net vir Mr Human meedeel dat my bediende (jy het miskien n meid ek nie)
9 uur begin werk, ek begin 7 uur, en 2 uur as sy loop het ek nog 3 ure se
werk oor. Koffie in die bed is daar beslis nie en ook nie baie tyd vir DSTV
nie ek moet ook huis toe kom en kom kind kos gee en bad ens. Weet nie waar
jy bly nie, seker in die grammadoelas want by ons is daar gereelde taxis dit
neem haar hoogstens n uur om by die huis te kom. Maar as ek maar net na jou
luister kry ek die indruk jy is een van daai mans wat heeldag op sy agterent
sit en nonsens praat.
"Suidwester" skryf in boodskap news:efq9c6$rpj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja wragtag, jou taalgebruik sê alles. Dalk van jouself wat jy praat, hm?
> Hoe anders sal jy weet?
> "Francois Human" wrote in message
> news:efpgr9$2g60$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad,
>> noudat ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
>> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
>> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
>> lank deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree,
>> net soos met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
>> Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van daardie
>> regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om. Al waarvoor jy in elk
>> geval DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk geval nou soveel
>> swartes in die sport, dat daar niks meer is om te kyk nie. Selfs die
>> Hollywood movies wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington, Will
>> Smith, Eddie Murphy en wys soms selfs hoe hulle die leliewit aktrises
>> soen en spyker, en (wonder bo wonder) nie swart afgee op hulle maagdelike
>> wit velletjies nie.
>> Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
>> gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag
>> iets probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!"
>> terwyl die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou
>> kombuismeid uitkak oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan
>> het om met twee taxis' en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie
>> minue oor sewe eers jou koffie vir jou in die bed bring.
>> Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en begin
>> dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die kinders se
>> skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en in kerslig
>> moet sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se prepaid krag
>> hierdie maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar geld vir die
>> bak wat sy laas maand gebreek het.
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111238 is 'n antwoord op boodskap #111229] |
Mon, 02 October 2006 12:18   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Francois Human" skryf in boodskap news:efpgr9$2g60$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad, noudat
> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
> spreekwoordelike wit brood onder die arm.
Ons het dit self opgebou. Ons het gewerk daarvoor. Dit is nie aan ons gegee
nie.
> As jy Multichoice aandele wil koop, besoek jou makelaar en koop die goed.
> Hierdie >mense wat al jare lank deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om
> die ekonomie te >betree, net soos met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual,
> ens.
Eerstens het ons hulle nie onderdruk nie. Inteendeel ons het hulle eerder
bevry. En tweedens is die groepie wat die aandele gaan koop nie die gewone
ou op straat nie. Dit is eerder die ou bekende sake manne soos Tokyo Sexwale
en sy vriende.
> Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van daardie
> regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om.
Verafsku is 'n "understatement". En natuurlik sal dit nie veel help as 'n
individu alleen sy lidmaatskap beëindig nie. Maar as 80% of meer dit doen is
dit 'n ander strorie. Saambou Bank kan as voorbeeld gebruik word.
> Al waarvoor jy in elk geval DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk
> geval nou >soveel swartes in die sport, dat daar niks meer is om te kyk
> nie.
Sal maar oorskakel Cartoon Netwerk toe. Die mannetjies daar is 99% wit
> Selfs die Hollywood movies wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington,
> Will >Smith, Eddie Murphy en wys soms selfs hoe hulle die leliewit aktrises
> soen en spyker,
Spyker is die regte woord, want van liefde maak het Sipho geen benul nie.
> en (wonder bo wonder) nie swart afgee op hulle maagdelike wit velletjies
> nie.
Hulle bad seker na die tyd met Michael Jackson se seep.
> Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
> gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag
> iets probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!"
Gun die ANC vir JOU wie Soois is 'n plek in die son.
> die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou kombuismeid
> uitkak oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan het om met twee
> taxis' en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie minue oor sewe eers
> jou koffie vir jou in die bed bring.
>
> Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en begin
> dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die kinders se
> skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en in kerslig
> moet sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se prepaid krag
> hierdie maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar geld vir die bak
> wat sy laas maand gebreek het.
Ek het nie 'n meid nie. En ook nie 'n regstellende aksie tuin ingenieur nie.
>
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111240 is 'n antwoord op boodskap #111232] |
Mon, 02 October 2006 14:13   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester
Ek het spesifiek hierdie taal gebruik omdat dit is wat ek op 'n daaglikse
basis van mense hoor. Ja, ek het ook lank gedink dat ek beter is as ander
bevolkingsgroepe, ek vang myself nou nog gereeld dat ek dit doen. So ek
praat van myself ook in hierdie geval.
"Suidwester" skryf in boodskap news:efq9c6$rpj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja wragtag, jou taalgebruik sê alles. Dalk van jouself wat jy praat, hm?
> Hoe anders sal jy weet?
> "Francois Human" wrote in message
> news:efpgr9$2g60$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad,
>> noudat ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
>> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
>> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
>> lank deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree,
>> net soos met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
>> Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van daardie
>> regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om. Al waarvoor jy in elk
>> geval DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk geval nou soveel
>> swartes in die sport, dat daar niks meer is om te kyk nie. Selfs die
>> Hollywood movies wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington, Will
>> Smith, Eddie Murphy en wys soms selfs hoe hulle die leliewit aktrises
>> soen en spyker, en (wonder bo wonder) nie swart afgee op hulle maagdelike
>> wit velletjies nie.
>> Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
>> gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag
>> iets probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!"
>> terwyl die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou
>> kombuismeid uitkak oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan
>> het om met twee taxis' en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie
>> minue oor sewe eers jou koffie vir jou in die bed bring.
>> Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en begin
>> dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die kinders se
>> skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en in kerslig
>> moet sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se prepaid krag
>> hierdie maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar geld vir die
>> bak wat sy laas maand gebreek het.
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111241 is 'n antwoord op boodskap #111235] |
Mon, 02 October 2006 14:24   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Liefste Anne
Ek het spesifiek die woorde 'meid' en 'kaffer' gebruik omdat dit is hoe 'n
groot deel van die blankes nog steeds na swart mense verwys. Dit is terme
wat ek verafsku en ek het dit slegs gebruik om gesprek uit te lok. Ek bly
nie in die grammadoelas nie, maar dieselfde NP-regering wat aan my met my
wit vel die voordeel besorg het van 'n middelklas huis in die stad, het
seker gemaak dat my bediende in die grammadoelas bly.
As ek sewe uur in die aand by die huis kom, het sy ook al ophou werk en ek
is meeste van die oggende uit die huis uit voor sy begin werk. Ek staan
toevallig 90% van die dag op my voete in my werk en sit selde op my
agterent. Wat nonsens praat betref, dit is seker maar elkeen se reg om 'n
opinie te hê.
Niks van die dinge wat ek gesê het is hoe ek self dink nie, maar slegs hoe
ek al uit die mense soos Riaan se poste op die nuusgroep afgelei het dat
hulle oor die saak dink. Jammer as ek jou onder 'n wanindruk geplaas het.
Groete
Soois
"Anne" skryf in boodskap news:efqp2m$mb2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek volg die nuus groep al geruime tyd maar is die eerste keer dat ek
> skryf. Wil net vir Mr Human meedeel dat my bediende (jy het miskien n meid
> ek nie) 9 uur begin werk, ek begin 7 uur, en 2 uur as sy loop het ek nog 3
> ure se werk oor. Koffie in die bed is daar beslis nie en ook nie baie tyd
> vir DSTV nie ek moet ook huis toe kom en kom kind kos gee en bad ens.
> Weet nie waar jy bly nie, seker in die grammadoelas want by ons is daar
> gereelde taxis dit neem haar hoogstens n uur om by die huis te kom. Maar
> as ek maar net na jou luister kry ek die indruk jy is een van daai mans
> wat heeldag op sy agterent sit en nonsens praat.
> "Suidwester" wrote in message
> news:efq9c6$rpj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja wragtag, jou taalgebruik sê alles. Dalk van jouself wat jy praat,
>> hm? Hoe anders sal jy weet?
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:efpgr9$2g60$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad,
>>> noudat ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
>>> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
>>> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
>>> lank deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree,
>>> net soos met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
>
>>> Stop jou DSTV inskrywing gerus, en kyk SABC, die sg. mondstuk van
>>> daardie regering wat jy so verafsku, en kyk wie gee om. Al waarvoor jy
>>> in elk geval DSTV het is vir die sport, en daar speel in elk geval nou
>>> soveel swartes in die sport, dat daar niks meer is om te kyk nie. Selfs
>>> die Hollywood movies wys nou al swart akteurs soos Denzel Washington,
>>> Will Smith, Eddie Murphy en wys soms selfs hoe hulle die leliewit
>>> aktrises soen en spyker, en (wonder bo wonder) nie swart afgee op hulle
>>> maagdelike wit velletjies nie.
>
>>> Gun ander mense 'n plek in die son. Ons het genoeg kak in hierdie land
>>> gemaak dat ons kleinkinders nog daaroor sal suffer. As iemand 'n slag
>>> iets probeer doen om die balans te herstel, gil julle almal "RASSISME!"
>>> terwyl die woord snaaks genoeg nooit opkom by jou nie as jy jou
>>> kombuismeid uitkak oor sy laat was nadat sy 4-uur vanogggend opgestaan
>>> het om met twee taxis' en 'n trein tot by jou huis te kom en dan drie
>>> minue oor sewe eers jou koffie vir jou in die bed bring.
>
>>> Vanaand as jy al die honderde DSTV kanale al ge channel-hop het, en
>>> begin dink aan inkruip, het sy pas by die huis gekom en moet sy die
>>> kinders se skoolklere nog was sodat hulle dit more weer kan aantrek, en
>>> in kerslig moet sy hulle help met die huiswerk, want sy kon net R20 se
>>> prepaid krag hierdie maand bekostig, want jy het R50 afgetrek van haar
>>> geld vir die bak wat sy laas maand gebreek het.
>
|
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111250 is 'n antwoord op boodskap #111246] |
Tue, 03 October 2006 00:55   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"telkoms...@telkomsa.net" skryf in boodskap news:efrp9h$ccn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skapie - Hulle het al TIEN jaar gehad om iets vir hulleself reg te kry, en
> het hulle??
So die mense wat ons nou vir die beste deel van 300 jaar as derdeklas
burgers hanteer het, moet hulself nou regruk in tien jaar? Die meeste
blankes was vir meer as tien jaar op skool, maar 'n hele kultuur van
onderdrukking moet in tien jaar oorwin word?
> (Dit is nou as hulle sodanig sleg daaraan toe was)
Nee wat nie te sleg nie, net geen stemreg nie, geen seggenskap in hoe hulle
land bestuur en beheer word nie, geen eiendomsreg nie, geen ordentlike
opvoeding in hulle eie taal nie, geen lopende water, geen elektrisiteit,
hulle moes buite die dorpe in lokasies bly, hulle bewegings is beperk deur
die instromingsbeheerwette en pasboeke, hoeveel meer moet ek nog noem?
> Ek self het op 'n plaas grootgeword;
Ja ek is seker jy het op 'n plaas grootgeword wat jou pa besit het, wat sy
eiendom was. Daar het julle in die groot opstal gebly, terwyl die werkers
in 'n ry klein huisies daar onder gebly het? Hulle het geen reg gehad om
hulle eie plase te besit nie, en was gedoem tot werk op ander mense se
grond.
> van kleins af gewerk van donker tot donker, kaalvoet skooltoe geloop -
> Somer en Winter- by kerslig studeer, my ma het op 'n houtstoof gekook,
> self koeie gemelk ens,
'n Edele bestaan, inderdaad. Baie witmense het 40-50 jaar terug op plase
sonder elektrisiteit gewoon, en by kerslig gestudeer ens. Dit sluit my eie
ouers in. En toe kom Eskom en lê lyne aan na die plase toe, sodat die plaas
eienaar kan lig hê, en 'n elektriese stoof kan gebruik en 'n melkmasjien kan
installeer. Die meerderheid van die bevolking, moes egter agterbly in die
donker eeue, want hierdie voorregte was slegs die blankes beskore, weinig
lokasies het elektiristeit gehad tot sommer nou-die-dag.
> ens maar jou bloeiende hart sal dit seker nie glo of verstaan nie;
Ja ek het 'n bloeiende hart. My hart bloei as ek sien hoe my medemens ly.
Natuurlik glo ek dat jy op 'n plaas grootgeword het en kaalvoet geloop het.
> punt is: dit het my geleer om te werk en self te doen;
.....en aan die einde van die dag terug te gaan na die huis waar mamma en
die ousies vir jou lekker tafel gedek het en jy kon aansit vir aandete,
daarna lekker in die bad geklim, by kerslig jou Bybel gelees en in 'n warm
bed in jou eie kamer geklim, of miskien moes jy dit met 'n boetie of sussie
deel, maar jy het nie nodig gehad om saam met ouers en broers en susters 'n
tweekamer huisie te deel nie.
> nie bakhand te staan en se die wereld skuld my nou 'n bestaan nie.
Die wêreld skuld hulle nie 'n bestaan nie, ONS skuld hulle die bestaan wat
ons van hulle af weggeneem het. ONS, ek en jy wat hulle vir jare (en selfs
nou) as minderwaardig beskou het, as kaffers uitgeskel het, hulle nie in
dieselfde tou in die bank of poskantoor wou laat staan nie, wat vir hulle
brood en water in blikbekers by die agterdeur gegee het, wat kon gaan
studeer by staatsgesubsidieerde universiteite, bloot omdat ons velle wit
was, wat nie eens wou waag om saam met hulle te aanbid nie, hulle kan mos
hulle eie kerke hê, sodat ons in ons illusie van rassemeerderwaardigheid kon
voortleef, dit uit die Bybel regverdig en oë toeknyp as ons regering skiet
en martel en afbreek en hervestig net soos hulle lus is en soos 'n Adriaan
Vlok eendag kan sê "Ek het niks daarvan geweet nie, ek moes seker meer vrae
gevra het."
Dit, my vriend, is wat ons aan ander mense gedoen het. Nou kla ons oor 'n
groot maatskappy aan hulle die kans gee om iets van hulle lewens te maak,
voordat nog 'n geslag van hulle verlore gaan. Terwyl ek vir my familie by
KFC kos gaan koop vir meer geld as wat die grootste meerderheid van die
mense in hierdie land per maand verdien.
Lekker slaap in jou warm bed vanaand, met die wete dat miljoene mense vanaad
nie kos gehad het om te eet nie, bloot omdat hulle velle swart is.
Vrede.
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111284 is 'n antwoord op boodskap #111229] |
Wed, 04 October 2006 14:06   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 Oct 2006 00:52:17 +0200, "Francois Human"
wrote:
> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad, noudat
> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare lank
> deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net soos
> met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
Jy maak natuurlik die klassieke fout deur te argumenteer omdat die NP
rassisties was, is dit totaal aanvaarbaar dat die ANC nou rassisties
kan wees.
Wel swaer, ek het nuus vir jou. Dit is nie.
Rassisme het in 1960 gestink en in 1970 en in 1980 en dit stink steeds
in 2006.
Ek het toe gese dit stink en ek se nou dit stink.
Kry rigting en ontdek beginsels.
|
|
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111287 is 'n antwoord op boodskap #111229] |
Wed, 04 October 2006 14:12   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 Oct 2006 00:52:17 +0200, "Francois Human"
wrote:
> Ag siestog, julle arme witmensies. Vir jare het julle alles gehad, noudat
> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare lank
> deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net soos
> met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
Die New Brunswick-menseregtekommissie van Kanada se algemeen aanvaarde
omskrywing van rassisme: ÂAttitudes, practices and other factors that
disadvantage people because of their race, colour or ethnicity.Â
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111293 is 'n antwoord op boodskap #111287] |
Wed, 04 October 2006 16:59   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Webster: a belief that race is the primary determinant of human traits and
capacities and that racial differences produce an inherent superiority of a
particular race
Wikipedia: Racism is a belief in the moral or biological superiority of one
race or ethnic group over another or others
Ester Yusuf: Racism is the belief that human beings can be divided into
races and that member of some races is inferior to members of other races.
Usually, this attitude also involves the belief that one's own race is
superior to other races. People who believe in or practice racism are called
racists. They claim that members of their own race are mentally, physically,
morally, or culturally superior to those of other races. Because racists
assume they are superior, they believe they deserve special rights and
privileges.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:p9g7i2trgavc0kmcri8lfuagnnd5gp85oi@4ax.com...
> On Mon, 2 Oct 2006 00:52:17 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
> noudat
>> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
>> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
>> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
>> lank
>> deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net soos
>> met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
>
> Die New Brunswick-menseregtekommissie van Kanada se algemeen aanvaarde
> omskrywing van rassisme: "Attitudes, practices and other factors that
> disadvantage people because of their race, colour or ethnicity."
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Multichoice [boodskap #111310 is 'n antwoord op boodskap #111293] |
Thu, 05 October 2006 09:18   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Raait. Kom ek vertel jou iets wat jy klaarblyklik nie weet nie - die
ANC se eie instansies gebruik die new Brunswick-omskrywing.
Interresant, ne?
Laat ek die volgende byvoeg - die Kanadese omskrywings was
instrumenteel gewees toe Suid-Afrika se grondwet voor 1994 geskryf is.
On Wed, 4 Oct 2006 18:59:23 +0200, "Francois Human"
wrote:
> Webster: a belief that race is the primary determinant of human traits and
> capacities and that racial differences produce an inherent superiority of a
> particular race
>
> Wikipedia: Racism is a belief in the moral or biological superiority of one
> race or ethnic group over another or others
>
> Ester Yusuf: Racism is the belief that human beings can be divided into
> races and that member of some races is inferior to members of other races.
> Usually, this attitude also involves the belief that one's own race is
> superior to other races. People who believe in or practice racism are called
> racists. They claim that members of their own race are mentally, physically,
> morally, or culturally superior to those of other races. Because racists
> assume they are superior, they believe they deserve special rights and
> privileges.
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:p9g7i2trgavc0kmcri8lfuagnnd5gp85oi@4ax.com...
>> On Mon, 2 Oct 2006 00:52:17 +0200, "Francois Human"
>> wrote:
>> > noudat
>>> ander mense bevoordeel word, huil julle in julle bier met die
>>> spreekwoordelike wit brood onder die arm. As jy Multichoice aandele wil
>>> koop, besoek jou makelaar en koop die goed. Hierdie mense wat al jare
>>> lank
>>> deur ons onderdruk is, kry nou 'n kans om die ekonomie te betree, net soos
>>> met Telkom, Iskor, Sanlam, Old Mutual, ens.
>> Die New Brunswick-menseregtekommissie van Kanada se algemeen aanvaarde
>> omskrywing van rassisme: "Attitudes, practices and other factors that
>> disadvantage people because of their race, colour or ethnicity."
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 04:57:42 UTC 2025
|