Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aids-konferensie in Toronto
Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110925] |
Sun, 13 August 2006 14:27  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In hierdie komende week gaan daar 'n massiewe konferensie
oor Aids in Toronto gehou word. Bill Clinton sal daar wees.
Bill en Melinda Gates sal daar wees. Daar sal nie net oor
die probleem van Aids gepraat word nie. Wetenskaplikes
sal verslag lewer op die mediese front.
Stephen Lewis, wat 'n aantal jare gelede deur Kofi
Annan as sy spesiale gesant vir Aids aangestel is, sal
natuurlik ook daar wees.( Lewis is vanplan om eersdaags
uit hierdie pos te bedank, en 'n pos te neem in die Clinton
Foundation.) Hy is maar taamlik krities oor die rol wat
regerings in Kanada speel in die geveg teen Aids. 'n
Aantal jare gelede het die Kanadese regering gesê dat
hulle aan die voorfront staan deur veranderde wetgewing
om goedkoop retrovirale medisyne in die hande van die
armes te bring. Maar tot dusver het niks nog hiervan
gekom nie, heelwaarskynlik onder druk van die
farmaseutiese industrie.
Omdat die konferensie in Toronto is, lees mens
baie stukke oor Aids. Een van die interessantstes vir my
was die bevinding dat Aids tot 'n groot mate bekamp kan
word deur mans te besny. Nou, ek het nog altyd aangeneem
dat dit 'n algemene praktyk is onder swartmense in SA.
Maar blykbaar is dit nie so onder die Swazis nie. Hulle
sê dat daar lang toue by hospitale in Swaziland is vir die
prosedure. Nou wonder ek of dit net die Xhosas is wat
hierdie praktyk in SA beoefen.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110928 is 'n antwoord op boodskap #110927] |
Sun, 13 August 2006 23:51   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Francois Human skryf
> Ek weet nie van daardie storie nie, maar die enigste manier wat besnyding
> die HI virus gaan bekamp, is as die dokter 'n baie skerp mes gebruik en meer
> as net die velletjie afsny.
Ja, ek was eintlik ook verbaas. Maar ek haal aan uit
'n artikel in die Globe and Mail. "Researchers have known
for almost two decades that circumcised men face lower
HIV infection rates than uncircumcised ones; the inner
side of the foreskin, it turns out, lacks a protective layer
of keratin and has a high density of receptor cells through
which HIV can enter the body.... It wasn't until last year
that results from a randomized trial became available:
3, 2274 uncircumcized men in South Africa's Gauteng
province were enlisted in 2003, and half of them were
circumcized. The trial was ended by an ethics board
last year, after just 17 months: the results were so clear,
with a 60 % reduction in HIV infection among the
circumcized group, that it was deemed unethical to
deny circumcision to the control group."
Gloudina
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110929 is 'n antwoord op boodskap #110928] |
Mon, 14 August 2006 07:09   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" [/color]
> Francois Human skryf
>
>> Ek weet nie van daardie storie nie, maar die enigste manier wat besnyding
>> die HI virus gaan bekamp, is as die dokter 'n baie skerp mes gebruik en
>> meer
>> as net die velletjie afsny.
>
> Ja, ek was eintlik ook verbaas. Maar ek haal aan uit
> 'n artikel in die Globe and Mail. "Researchers have known
> for almost two decades that circumcised men face lower
> HIV infection rates than uncircumcised ones; the inner
> side of the foreskin, it turns out, lacks a protective layer
> of keratin and has a high density of receptor cells through
> which HIV can enter the body.... It wasn't until last year
> that results from a randomized trial became available:
> 3, 2274 uncircumcized men in South Africa's Gauteng
> province were enlisted in 2003, and half of them were
> circumcized. The trial was ended by an ethics board
> last year, after just 17 months: the results were so clear,
> with a 60 % reduction in HIV infection among the
> circumcized group, that it was deemed unethical to
> deny circumcision to the control group."
>
> Gloudina
Maak sin. Dit is al vir baie jare bekend dat vroue wie se mans besny is, se
kanse om kanker van die serviks te kry, kleiner is as dié van vroue wie se
mans nie besny is nie. Die teorie is dat kanker van die serviks deur 'n
virus veroorsaak word - of dat die virus ten minste 'n rol speel in die
verandering van die selle na kwaadaardig, en dat vroue die virus van hulle
mans ontvang. Ek veronderstel die sg. "receptor cells" speel ook in dié
geval 'n rol.
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110935 is 'n antwoord op boodskap #110929] |
Tue, 15 August 2006 12:01   |
Vuur
Boodskappe: 283 Geregistreer: April 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Torrek , net vir jou , kyk die Idiote wat jy worship :
Tuesday, August 15, 2006
Health Minister Makes South Africa World's Laughing Stock at AIDS
Conference
Hysterical laughter could be heard in the hall and corridors of the
16th International AIDS Conference being held in Toronto, Canada, as
New South African Health Minister Manto Tshabalala-Msimang informed one
and all that the best way to treat HIV patients was with doses of
garlic, beetroot, lemons and the African potato.
Ignoring a warning from the (White, and therefore obviously racist and
wrong!) University of Stellenbosch's Nutrition Information Centre
that the African potato causes bone marrow suppression in HIV patients,
and cautioned against its use, the erudite representative of the
Rainbow Nation at the conference told her listeners that "We have a
constitution which says people have choices to make. If people choose
to use traditional medicine ... why not give them those choices?"
She made the comments as she opened the Khomanani exhibition stand at
the conference. Khomanani is government's primary HIV/AIDS awareness
campaign. Its future is however uncertain after the health department
failed to issue a new tender for its management.
While the minister's provocative views on the relative benefits of
nutrition and antiretroviral medicines for people infected with HIV are
no secret, delegates were shocked to hear her express them so
forcefully ahead of such a high-profile gathering.
The week-long international AIDS conference is the largest of its kind,
and is expected to draw more than 25000 experts, and the Health
Minister could not have chosen a more public platform to make her, and
the country's, name so arse.
"There's absolutely no empirical, scientific evidence" that
garlic and lemon juice boost the immune system, said Dr Harry Moultrie,
a South African HIV paediatrician based at Chris Hani Baragwanath
Hospital.
"I think it's despicable for you to bow to the minister's wishes
and display (these things)," he said angrily to Khomanani campaign
manager Peddie Nhlapo.
In addition to posters and literature about government's
comprehensive plan for the prevention, care and treatment of people
affected by HIV/AIDS, SA's exhibition stand displayed beaded bowls of
garlic, lemons, beetroot and African potatoes among the shelves of
crafts made by people living with HIV.
Ministerial spokesman Sibane Mngadi said the vegetables, displayed
among packets of samp and nutritional supplements, were intended to
highlight the "multi-pronged interventions government can make".
Shortly after fielding questions from journalists, Khomanani staff
hurriedly added two vials of AIDS drugs to the stand's shelves.
Nhlapo contradicted Mngadi, saying the exhibition had been intended to
include antiretroviral medicines, but this had not been possible
because the samples were in his suitcase, which had been "lost in
transit from SA" (i.e. stolen by the New South Africans at the
Johannesburg Airport.)
Source
http://www.southafricaiscrap.blogspot.com/
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110936 is 'n antwoord op boodskap #110935] |
Tue, 15 August 2006 12:51   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 15 Aug 2006 05:01:42 -0700, "fire_" wrote:
Torrek , net vir jou , kyk die Idiote wat jy worship :
Hei, getalife. Wanneer het hy gese hy aanbid vir Manto?
Hy het waarskynlik gese hy reken nie-rassigheid is die "way to go" en
dan is dit so dat die ANC ook nie-rassigheid as beleid het (by the way
saam met die Vryheidsfront, die DA, die OD, die IFP en selfs die ou
NNP) en dan is dit so dat Manto n minister in die ANC-regering is,
maar swaer, om van daar te spring tot "Worship" is mos soos om te se
jy hou van rugby en die voorsitter van die Russies rugby-unie is n ou
kommunis daarom aanbid jy vir Stalin is mos twak, man.
Ek sou raai dat Torreke en manto baie min in gemeen het, laat staan
nog hy haar aanbid.
Dis simpel bewoordinge soos die wat sinryke gesprekke onmoontlik maak.
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110939 is 'n antwoord op boodskap #110936] |
Tue, 15 August 2006 22:37   |
Vuur
Boodskappe: 283 Geregistreer: April 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote:
> On 15 Aug 2006 05:01:42 -0700, "fire_" wrote:
>
> Hei, getalife. Wanneer het hy gese hy aanbid vir Manto?
>
> Hy het waarskynlik gese hy reken nie-rassigheid is die "way to go" en
> dan is dit so dat die ANC ook nie-rassigheid as beleid het (by the way
> saam met die Vryheidsfront, die DA, die OD, die IFP en selfs die ou
> NNP) en dan is dit so dat Manto n minister in die ANC-regering is,
> maar swaer, om van daar te spring tot "Worship" is mos soos om te se
> jy hou van rugby en die voorsitter van die Russies rugby-unie is n ou
> kommunis daarom aanbid jy vir Stalin is mos twak, man.
>
> Ek sou raai dat Torreke en manto baie min in gemeen het, laat staan
> nog hy haar aanbid.
>
>
> Dis simpel bewoordinge soos die wat sinryke gesprekke onmoontlik maak.
Soos hy aangaan oor sy geliefde ""gespace"" in die ou SA en hullealtyd
beskerm , kom ek tot die gevolgtreking dat hy hull "worship"
Maar kyk hou F hulle Op , al die tyd , dag na dag , jaar na jaar .
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110941 is 'n antwoord op boodskap #110936] |
Wed, 16 August 2006 05:17   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" [/color]
> Hei, getalife. Wanneer het hy gese hy aanbid vir Manto?
>
> Hy het waarskynlik gese hy reken nie-rassigheid is die "way to go" en
> dan is dit so dat die ANC ook nie-rassigheid as beleid het (by the way
> saam met die Vryheidsfront, die DA, die OD, die IFP en selfs die ou
> NNP) en dan is dit so dat Manto n minister in die ANC-regering is,
> maar swaer, om van daar te spring tot "Worship" is mos soos om te se
> jy hou van rugby en die voorsitter van die Russies rugby-unie is n ou
> kommunis daarom aanbid jy vir Stalin is mos twak, man.
>
> Ek sou raai dat Torreke en manto baie min in gemeen het, laat staan
> nog hy haar aanbid.
>
> Dis simpel bewoordinge soos die wat sinryke gesprekke onmoontlik maak.
Hy soek nie "sinryke gesprekke" nie, hy soek aandag.
Ek en Manto het soveel in gemeen as wat sy en die mense wat vir haar by die
Aids-konferensie gelag het, in gemeen het; die raakpunt is
gesondheidsdienste, maar ons antwoorde op die uitdagings is ligjare uit
mekaar. Uit die aard van my betrokkenheid dra ek kennis uit eie ervaring
van baie erger stommiteite van die "geagte" minister as die openbare gek en
spektakel wat sy van haarself, die land en sy gesondheidsdienste maak. Maar
jy sal wel begryp, Ferdi, dat mens nie sulke kennis goedsmoeds uitblaker
nie.
|
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110944 is 'n antwoord op boodskap #110941] |
Wed, 16 August 2006 10:57   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Torreke wrote:
> Ek en Manto het soveel in gemeen as wat sy en die mense wat vir haar by die
> Aids-konferensie gelag het, in gemeen het; die raakpunt is
> gesondheidsdienste, maar ons antwoorde op die uitdagings is ligjare uit
> mekaar. Uit die aard van my betrokkenheid dra ek kennis uit eie ervaring
> van baie erger stommiteite van die "geagte" minister as die openbare gek en
> spektakel wat sy van haarself, die land en sy gesondheidsdienste maak. Maar
> jy sal wel begryp, Ferdi, dat mens nie sulke kennis goedsmoeds uitblaker
> nie.
Ek het al voorheen die vraag oor die vigs kwessie op die NG geplaas,
maar ek het nie regtig 'n antwoord gekry waarmee ek myself kom
vereenselwig het nie.
1. Hoekom moet die regering (belasting betaler) vir die vigs lyers van
medisyne voorsien.
Die rede hoekom ek dit vra is omrede +95% van alle vigs gevalle is
oorgedra deur middel van sex. Dit is dus as gevolg van sekere persone
se promisku leefwyse dat hulle vigs het. Daar is so 'n klein kans om
vigs op te doen as jy en jou lewensmaat nie rondslaap nie, dat dit
onbeduidend is.
Behalwe daarvoor is kondome al vanaf die laat 80's en miskien nog
voor dit in hulle duisende GRATIS beskikbaar. Stap in enige Staat
Departement in en die goed le in mandjies in beide die mans en vroue
toilette.
So ek herhaal my vraag - Hoekom moet ek betaal vir die kak wat 'n
ander ou aanjaag. Niemand betaal vir my spoedkaartjies nie. Niemand
betaal vir my tandarts omdat ek te veel soetgoed eet nie, so hoekom
moet ek betaal omdat 'n ander ou rond spyker.
Persoonlik dink ek die minister weet dat die land dit dood eenvoudig
net nie sal kan bekostig om al wat vigs lyer is van medikasie en 'n
toelae te voorsien nie, en hulle bly nou maar vir so lank as moontlik
stil in die hoop dat die probleem sal weggaan (letterlik en figuurlik).
** Ek ken 'n ou met vigs, skatryk en so skeef soos 'n nege Rand
noot. Hy se dat al gebruik hy sy medikasie, hy sy dieet uiters streng
moet navolg anders help die medikasie nie so wat wonders nie. Dit is
'n addisionele probleem, want al gee jy vir die hele lot anti vigs
medisyne, driekwart van hulle sal nie die dieet kant van die saak kan /
wil volhard nie.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110951 is 'n antwoord op boodskap #110944] |
Thu, 17 August 2006 06:56   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Riaan" Ek het al voorheen die vraag oor die vigs kwessie op die NG geplaas,[/color]
> maar ek het nie regtig 'n antwoord gekry waarmee ek myself kom
> vereenselwig het nie.
>
> 1. Hoekom moet die regering (belasting betaler) vir die vigs lyers van
> medisyne voorsien.
>
> Die rede hoekom ek dit vra is omrede +95% van alle vigs gevalle is
> oorgedra deur middel van sex. Dit is dus as gevolg van sekere persone
> se promisku leefwyse dat hulle vigs het. Daar is so 'n klein kans om
> vigs op te doen as jy en jou lewensmaat nie rondslaap nie, dat dit
> onbeduidend is.
>
> Behalwe daarvoor is kondome al vanaf die laat 80's en miskien nog
> voor dit in hulle duisende GRATIS beskikbaar. Stap in enige Staat
> Departement in en die goed le in mandjies in beide die mans en vroue
> toilette.
>
> So ek herhaal my vraag - Hoekom moet ek betaal vir die kak wat 'n
> ander ou aanjaag. Niemand betaal vir my spoedkaartjies nie. Niemand
> betaal vir my tandarts omdat ek te veel soetgoed eet nie, so hoekom
> moet ek betaal omdat 'n ander ou rond spyker.
>
> Persoonlik dink ek die minister weet dat die land dit dood eenvoudig
> net nie sal kan bekostig om al wat vigs lyer is van medikasie en 'n
> toelae te voorsien nie, en hulle bly nou maar vir so lank as moontlik
> stil in die hoop dat die probleem sal weggaan (letterlik en figuurlik).
Daar is meer as een goeie rede:
1. Omdat dit die regte ding is om te doen! As jou kind sonder valhelm met
sy motorfiets oor 'n stopstraat jaag en in 'n ongeluk beseer raak, draai jy
nie jou rug op hom en sê "Jy's die oorsaak van jou eie ellende; jy kan sien
en kom klaar" nie. Jy help hom!
2. Baie siektes, miskien die meerderheid, is die gevolg van mense se
gedrag. Ek dink nou nie eens aan die gevolge van rook, drank- en
dwelmmisbruik nie. Het jy 'n idee watter las op die land se
gesodheidsdienste waarvoor ek en jy as belastingbetalers betaal, word deur
die gevolge van obesiteit, swak eetgewoontes, ens. gelê? Het jy 'n idee
watter las word veroorsaak deur bloot die onaktiwiteit van mense, m.a.w.
gebrek aan fiksheid?
3. Die impak op die ekonomie van 'n masse siek en onproduktiewe mense wat
teer op die produktiewe gesonde mense is groter as wanneer daardie siek
mense deur AVs so lank as moontlik produktief gehou word. Kortom: Dis
minder van 'n las op die ekonomie om hulle te behandel as om hlle nie te
behandel nie!
4. Die sosiaal-ekonomiese impak van derduisende Vigs-wesies wat sonder
ouerleiding groot word, is onberekenbaar! 'n Geweldige bydraende faktor tot
die huidige misdaadvlakke in SA is die sg. "lost generation" uit die
apartheidsera - die mense wat sonder pa in die tuisland grootgeword het as
gevolg van trekarbeid of wat sonder opleiding sit a.g.v. die ANC se
"liberation before education" strategie!
> Feit van die saak bly egter dat
> jou kans om vigs te kry uiters skraal is as jy jou bene toe hou, en jou
> dinges in jou broek kan beheer.
Komaan, Riaan, daar is bitter min jongmense wat die ysere wil besit waarvan
jy hier praat. Salomo het al gesê: "Vir 'n hoer verval 'n man tot 'n stuk
brood". As 'n mens se hormone met jou op loop neem, verdrink jou gesonde
verstand daarin. Dit is dan ook juis die JONG mense by wie die hormone nog
oorheersend is, wat die meeste slagoffers word.
Tot voor die ontdekking van Antibiotika was veral sifilis die groot seksuele
"killer disease"! Dit het nie in Afrika bestaan voor die koms van die
blankes nie; dit was by uitstek 'n Europese siekte. Daar word vertel dat
selfs Koning Henry VIII daaraan dood is. Mense het geweet presies hoe dit
oorgedra word. Het dit hulle gestop om rond te slaap? Nee!
As iemand wat daagliks hiermee werk kan ek jou sê: Jy sit ver van die
probleem af en verstaan gladnie die dinamika wat betrokke is nie. Praat met
die mense en jy hoor dinge soos:
a) Mense raak aspris besmet met Vigs sodat hulle "grants" kan kry.
b) Ek durf nie vir my man of vrou sê dat ek HIV-positief is nie, want dan
sal hy/sy my summier verlaat; waarvan moet ek dan leef?
c) Ek durf nie aandring op 'n kondoom nie, want dan gaan hy/sy my verdink
dat ek HIV-positief is / dat ek rondslaap, ens.
d) Ek gee nie om wat die gevolge van my dade is nie, want ek sal nie hier
wees om dit te sien nie.
|
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110955 is 'n antwoord op boodskap #110953] |
Thu, 17 August 2006 11:21   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Riaan" > wat[/color]
>> teer op die produktiewe gesonde mense is groter as wanneer daardie siek
>> mense deur AVs so lank as moontlik produktief gehou word. Kortom: Dis
>> minder van 'n las op die ekonomie om hulle te behandel as om hulle nie te
>> behandel nie!
>
>
> Ek gaan vir eers konsentreer op antwoord Nr 3 want ek glo dit is die
> naaste waaraan jy kom om my vraag te beantwoord in terme van (belasting
> betalers se geld) en die ekonomie.
Stem nie saam nie. Ek het probeer uitwys dat die belastingbetaler ook
betaal vir die behandeling wat volg uit mense se onbesonne optredes op die
pad, asook hulle onbesonne eet- en drinkgewoontes, ens. Waarom nou VIGS
uitsonder en sê dis nie ons verantwoordelikheid om vir dié onbesonnenheid te
betaal nie?
> Dit mag dalk goedkoper wees, maar dit bly nog 'n ontsaglike duur ding
> vir enige land om te moet doen. Daarom dink ek juis omdat die situasie
> nie beter word nie, inteendeel dit vererger by die dag, die belasting
> betaler op 'n stadium sekere vereistes moet / kan begin stel.
>
> Die vereistes is BITTER medisyne, en ek is seker daar sal baie mense
> wees wat nie daarmee saam stem nie. Dit is hulle goeie reg, ek sal net
> graag wil weet wat hulle as oplossing dan sal bied
Gaan jy ook sê: Gee "BITTER medisyne" of besmette bloed vir die ou wat dronk
aan die verkeerde kant van die pad gejaag en iemand anders doodgery het?
>
> Hier is my beginpunt oplossing
>
> - Met inagneming van die volgende (Vigs word primer oorgedra agv mense
> se promisku leefwyse)
>
> 1. Alle persone met aids manlik sowel as vroulik gesteriliseer moet
> word.
a) Sterilisasie sal nie help nie, want die hormone sal steeds geproduseer
word. Kastrasie sal wel vir mans werk en algehele historektomie wat die
eierstokke insluit, vir vroue, maar dit kan onnoemlike mediese komplikasies
meebring en eise teen die staat wat baie duurder sal wees as die ARVs.
b) Jy gaan jou tweedens met dié benadering vasloop teen die "Bill of
Rights". Die mense wil om dié rede nie eens begin aan kastrasie vir
verkragters te oorweeg nie - en dit sou die perfekte antwoord vir
verkragters/alle geweldsmisdadigers gewees het, eerder as die doodstraf! -
wat staan nog dit gebruik om VIGS-lyers te "straf".
c) Ek persoonlik sou ook as Christen-mens 'n probleem met dié "oplossing" hê
wat jy aanbied. Jou "oplossing" sou ook 'n bekende NG-dominee wat VIGS deur
middel van 'n bloedoortapping gekry het en wat reeds 2 gesonde kinders in
die wêreld gebring het, aan die pen laat ry het en hom en sy vrou daardie
kinders ontsê het. Hoe gaan jy bewys iemand het dit deur 'n promiskue
lewensstyl gekry en nie deur 'n naaldprik of bloedoortapping nie? Daar is
nie 'n manier nie om dit te bewys nie!
> Ek het nog 'n paar ander ook maar sal vir nou volhard met dit.
>
|
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110957 is 'n antwoord op boodskap #110944] |
Thu, 17 August 2006 14:15   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 16 Aug 2006 03:57:28 -0700, "Riaan" wrote:
> Ek het al voorheen die vraag oor die vigs kwessie op die NG geplaas,
> maar ek het nie regtig 'n antwoord gekry waarmee ek myself kom
> vereenselwig het nie.
>
> 1. Hoekom moet die regering (belasting betaler) vir die vigs lyers van
> medisyne voorsien.
>
> Die rede hoekom ek dit vra is omrede +95% van alle vigs gevalle is
> oorgedra deur middel van sex. Dit is dus as gevolg van sekere persone
> se promisku leefwyse dat hulle vigs het. Daar is so 'n klein kans om
> vigs op te doen as jy en jou lewensmaat nie rondslaap nie, dat dit
> onbeduidend is.
>
> Behalwe daarvoor is kondome al vanaf die laat 80's en miskien nog
> voor dit in hulle duisende GRATIS beskikbaar. Stap in enige Staat
> Departement in en die goed le in mandjies in beide die mans en vroue
> toilette.
>
> So ek herhaal my vraag - Hoekom moet ek betaal vir die kak wat 'n
> ander ou aanjaag. Niemand betaal vir my spoedkaartjies nie. Niemand
> betaal vir my tandarts omdat ek te veel soetgoed eet nie, so hoekom
> moet ek betaal omdat 'n ander ou rond spyker.
>
> Persoonlik dink ek die minister weet dat die land dit dood eenvoudig
> net nie sal kan bekostig om al wat vigs lyer is van medikasie en 'n
> toelae te voorsien nie, en hulle bly nou maar vir so lank as moontlik
> stil in die hoop dat die probleem sal weggaan (letterlik en figuurlik).
>
> ** Ek ken 'n ou met vigs, skatryk en so skeef soos 'n nege Rand
> noot. Hy se dat al gebruik hy sy medikasie, hy sy dieet uiters streng
> moet navolg anders help die medikasie nie so wat wonders nie. Dit is
> 'n addisionele probleem, want al gee jy vir die hele lot anti vigs
> medisyne, driekwart van hulle sal nie die dieet kant van die saak kan /
> wil volhard nie.
Dit hang af van watter soort land n mens wil he.
n Uit en uit vry mark-land sal se taffies vir almal. Die wat kan
betaal kry mediese aandag die wat nie kan betaal nie kan loop doppies
blaas.
Die probleem van so n land is as hy baie arm mens en min ryk mense het
(soos ons), dan kan die arm massa die een of ander tyd hulle moer
strip.
Aan die ander uiterste is die sosialistiese land wat Kuba is waar
almal gratis mediese aandag op alle vlakk kan kry, maak nie saak wie
jy is nie. En dit werk regtig so in Kuba. Die downside van so n
samelewing is dat mense daar nie juis baie rekenaars het nie ens.
Iewers in die middel is waar die meeste lande val, sou ek se. Waar
daar gesê word die wat nie kan betaal nie, sal nie net vir die wolwe
gegooi word nie. Met ander woorde as daar n motor-ongeluk is, behandel
almal en nie net die wat mediese fonds kaarte in hul sakke dra nie.
Sulke aandag strek dan ook na siektes. Bv, kanker, TB, malaria ens. En
ook vigs.
Kanker kom, by the way, baie kere van slegte lewensstyle (rook, eet,
visvang met kaal bolyf ens) en malaria van Wildtuin toe gaan.
So, pasop vir jou stelling dat siektes wat van seks kom - soos vigs -
immoreel is en nie genade verdien nie.
Voor 1990 was mediese behandeling vir wittes in SA grootliks
staats-gefundeerd en close op verniet.
Ek het in daai tyd grootgeword. Dalk jy ook?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110969 is 'n antwoord op boodskap #110957] |
Mon, 21 August 2006 05:07   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:v3u8e29uh6jcu5h5nc24gvjdk6cjr9lvts@4ax.com...
> On 16 Aug 2006 03:57:28 -0700, "Riaan"
> wrote:
>
> geplaas,
>> maar ek het nie regtig 'n antwoord gekry waarmee ek myself kom
>> vereenselwig het nie.
>> 1. Hoekom moet die regering (belasting betaler) vir die vigs lyers van
>> medisyne voorsien.
>> Die rede hoekom ek dit vra is omrede +95% van alle vigs gevalle is
>> oorgedra deur middel van sex. Dit is dus as gevolg van sekere persone
>> se promisku leefwyse dat hulle vigs het. Daar is so 'n klein kans om
>> vigs op te doen as jy en jou lewensmaat nie rondslaap nie, dat dit
>> onbeduidend is.
>> Behalwe daarvoor is kondome al vanaf die laat 80's en miskien nog
>> voor dit in hulle duisende GRATIS beskikbaar. Stap in enige Staat
>> Departement in en die goed le in mandjies in beide die mans en vroue
>> toilette.
>> So ek herhaal my vraag - Hoekom moet ek betaal vir die kak wat 'n
>> ander ou aanjaag. Niemand betaal vir my spoedkaartjies nie. Niemand
>> betaal vir my tandarts omdat ek te veel soetgoed eet nie, so hoekom
>> moet ek betaal omdat 'n ander ou rond spyker.
>> Persoonlik dink ek die minister weet dat die land dit dood eenvoudig
>> net nie sal kan bekostig om al wat vigs lyer is van medikasie en 'n
>> toelae te voorsien nie, en hulle bly nou maar vir so lank as moontlik
>> stil in die hoop dat die probleem sal weggaan (letterlik en figuurlik).
>> ** Ek ken 'n ou met vigs, skatryk en so skeef soos 'n nege Rand
>> noot. Hy se dat al gebruik hy sy medikasie, hy sy dieet uiters streng
>> moet navolg anders help die medikasie nie so wat wonders nie. Dit is
>> 'n addisionele probleem, want al gee jy vir die hele lot anti vigs
>> medisyne, driekwart van hulle sal nie die dieet kant van die saak kan /
>> wil volhard nie.
>
> Dit hang af van watter soort land n mens wil he.
> n Uit en uit vry mark-land sal se taffies vir almal. Die wat kan
> betaal kry mediese aandag die wat nie kan betaal nie kan loop doppies
> blaas.
>
> Die probleem van so n land is as hy baie arm mens en min ryk mense het
> (soos ons), dan kan die arm massa die een of ander tyd hulle moer
> strip.
>
> Aan die ander uiterste is die sosialistiese land wat Kuba is waar
> almal gratis mediese aandag op alle vlakk kan kry, maak nie saak wie
> jy is nie. En dit werk regtig so in Kuba. Die downside van so n
> samelewing is dat mense daar nie juis baie rekenaars het nie ens.
>
Ja en hoe lank is die waglyste vir ernstige siekte toestande, oorplantings
ens
> Iewers in die middel is waar die meeste lande val, sou ek se. Waar
> daar gesê word die wat nie kan betaal nie, sal nie net vir die wolwe
> gegooi word nie. Met ander woorde as daar n motor-ongeluk is, behandel
> almal en nie net die wat mediese fonds kaarte in hul sakke dra nie.
>
> Sulke aandag strek dan ook na siektes. Bv, kanker, TB, malaria ens. En
> ook vigs.
>
> Kanker kom, by the way, baie kere van slegte lewensstyle (rook, eet,
> visvang met kaal bolyf ens) en malaria van Wildtuin toe gaan.
>
> So, pasop vir jou stelling dat siektes wat van seks kom - soos vigs -
> immoreel is en nie genade verdien nie.
>
> Voor 1990 was mediese behandeling vir wittes in SA grootliks
> staats-gefundeerd en close op verniet.
>
> Ek het in daai tyd grootgeword. Dalk jy ook?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Aids-konferensie in Toronto [boodskap #110993 is 'n antwoord op boodskap #110973] |
Tue, 29 August 2006 03:53  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jip, soos die teef wat my probeer aangee het by die menseregte kommisie
onder `n vals naam, so erg dat hulle my toe omverskoning gevra het na `n
epos oorlog.
"Otterkop" skryf in boodskap news:S9WdnbtDvsPQFHTZnZ2dnUVZ_qGdnZ2d@is.co.za...
> Jammer Torreke , ek glo jou; het al in ide verlede gesien dat
> sekere mense ander se gatte try toesteek het as hulle verskil
>
>
>
> "Torreke" wrote in message
> news:ecbv6q$t5a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Otterkop" >> Riaan ek dink Torreke het jou egter hier gedreig en wou jou nie help nie
>> Verkeerd geoordeel!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 15 12:31:08 UTC 2025
|