| Prof Elize Botha (Glouds se stalmaat) [boodskap #110910] |
So., 06 Augustus 2006 10:09  |
Toubs
Boodskappe: 8 Geregistreer: Mei 2006
|
Junior Lid |
|
|
Prof Elize Botha, doyenne van die Afrikaanse literere wereld, word 'n
vrou van eerstes genoem:
Sy was die eerste vrou in die Naspers-hoofdireksie;
eerste vroulike raadsvoorsitter van die SA Akademie vir Wetenskap en
Kuns, asook van die Akademie se Letterkundekommissie;
eerste vroulike voorsitter van the Raad van die Staatsbiblio¬teek;
eerste vroulike trusteeraadsvoorsitter van the Stigting vir Afrikaans;
eerste voorsit¬ter van die Kommissie vir Nasionale Simbole (1993)
en eerste vroulike kanselier van die Universiteit Stellenbosch.
Botha is goed bekend met die baanbrekerswerk wat in plaasskole verrig
is vir die opvoeding van die verarmde Afrikanervolk na die
Anglo-Boereoorlog en die daaropvolgende Depressiejare van die 1930's.
Haar vader, mnr. Klaas Lindes, was naamlik hoof van 'n
tweeman-plaasskool op Koesterfontein in die Magaliesbergse distrik.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Prof Elize Botha (Glouds se stalmaat) [boodskap #110918 is 'n antwoord op boodskap #110911] |
Di., 08 Augustus 2006 15:34  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hieronder dames en here, is 'n voorbeeld van die grootste rassis van ons
huidige generasie: Gloudina!
"Hessie" skryf in boodskap news:1154866809.072563.96140@i3g2000cwc.googlegroups.com...
Asseblief, moenie vir my 'n stalmaat van Elize Lindes
noem nie. Ek het nie 'n seun grootgemaak wat deel
was van 'n komplot om 'n aapfetus in Tutu se tuin op
te hang nie.
Ek kan eenvoudig nie verstaan hoe mense soos
Lindes ( en haar swaer Pik Botha) hulle gesigte kan
wys in die openbaar nie. Hulle was deel van die
apartheidsvark-masjien. Hulle kan nie pleit dat hulle
"nie geweet het wat aangaan nie." As een van hulle
eendag net opgestaan het en gesê het wat aangaan
is onchristelik en ons is besig met die duiwel se
werk, dan kon hulle 'n verskil gemaak het. Maar
nee, hulle het lekker in die nessie gesit en die
rassistiese diktatorskap ondersteun, totdat dit
vir hulle duidelik was dat hulle "aan die verkeerde
kant" is. Toe bied ou Pik mos aan om oor te stap
na die ANC, as hulle vir hom 'n joppie sou aanbied.
(Gelukkig het die ANC van beter geweet.) Ek wonder
wat Elize gedoen het om vir haarself te prostitueer.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
|
|
|
|